Selfsorg in Agulhas

Boardwalk7

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Vermy geraas na 22:00.
Alhoewel die area oor die algemeen veilig is vra die gasheer dat gaste alle deure sluit en seker maak dat hul voertuie gesluit is sonder dat waardevolle items binne gelaat word.
Alle vullis moet in sakke geplaas word. Indien die sak vol is, gooi dit asb. in die kompleks se vulliskamer weg.
Die brandslang is slegs vir noodgebruik en moet nie vir persoonlike doeleindes gebruik word nie.
Gaste moet asb. van openbare parkeerplek gebruik maak, indien die 3 parkeerareas op perseel beset is.
Handdoeke en klere moenie oor heinings of stoele gehang word nie. Gebruik asb. die aangewese wasgoedlyn in die kompleks.
Rook word nie binne die perseel toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

4 Minnetokka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4b79edfa1d347d0a237f5baba3ac90485fb5cefda1c96bd93236ff756a8843fd850ee744bf79b696f09d08d3a76350efb15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 4 Minnetokka Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.798829730305 20.051537852779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang