Hartenbos Akkommodasie by Bob Bouwer Seaview Apartment | LekkeSlaap
+21

Bob Bouwer Seaview Apartment

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 14 , Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Bob Bouwer Seaview Apartment bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Hartenbos langs Mosselbaai. Dis net 50 m van die strand af.

Dié woonstel is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die sitarea het 'n TV met plaaslike kanale en lei na 'n beskutte stoep met 'n see-uitsig. Braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is gratis parkeerplek agter 'n valboom. Die woonstel is sowat 1,5 km van 'n winkelsentrum af. Geen skoonmaakdienste is beskikbaar nie. Skoon linne en handdoeke word met aankoms voorsien. Skoon linne en handdoeke is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bob Bouwer Seaview Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Bob Bouwer Seaview Apartment
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Bob Bouwer-singel 14 , Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bob Bouwer Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 14 , Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7emy9lNoOFUjIhX9VpPZUekm1s0p6RFqiSKO7KX5LS3L2Y7gua?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 7 5 1 5 14 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.14083 22.11108
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za