LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bobbejaankrans | LekkeSlaap
+23

Bobbejaankrans

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R62, Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bobbejaankrans bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis in die Klein-Karoo. Die kothuis is op 'n heuwel in 'n privaat wild- en natuurreservaat en bied 'n uitsig oor die vlaktes waar gaste diere soos kameelperde, sebras, volstruise en bokke kan sien wei.

Die smaakvol versierde kothuis het 'n en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n lieflike buitestort met warm water.

Die kombuis is met 'n yskas, oond en 'n stoof toegerus en daar is 'n driekwartbed in die leefarea. Daar is ook 'n kaggel in die leefarea vir koue wintersaande. Die kothuis het 'n lieflike plonspoel en 'n braai-area met 'n pragtige uitsig. Dis die ideale plek om te ontspan en die omgewing te geniet.

Geniet die Karoo-sterre, pragtige sonsondergange, 4x4-roetes, voetslaan- en fietsryroetes. Gaste kan ook op die stoep ontspan en die stilte en die natuurskoon geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Bobbejaankrans sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Bobbejaankrans
Netheid
3.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vanaf die R62, Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bobbejaankrans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R62, Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd1373c597f8d52a80089fbf3d6a50629c731ae403dc778e122998650ef85c2b08524efb16c64eee13cee156846b4e943a38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Off R62, Touwsberg Private Game and Nature Reserve Plathuis 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -33.616641 21.029433
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!