+27

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

30% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Nov 2025 tot 31 Aug 2026.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Geen skoonmaakdiens is tydens vefblyf ingesluit nie, maar dienste kan gelewer word teen ekstra tarrief. Die skoonmaaktarief van R600 word gehef vir uitklok, vir skoonmaak van die eenheid en linne versorging.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook binnenshuis is streng verbode. U is welkom om sigarette in die tuin te rook, maar maak asseblief seker dat alle deure en vensters toe is om te verhoed dat rook die huis binnedring. Die rook van dagga is absoluut verbode op die perseel en word as 'n ernstige oortreding van die huisreëls beskou.
Geen besoekers word toegelaat nie, en slegs die aantal gaste wat 'n bespreking gemaak het, sal toegang tot die eiendom kry.

Gebruik asseblief elektrisiteit spaarsamig. Skakel ligte, verwarmers en TV af wanneer dit nie gebruik word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 430
30 % AF
R 1 430 R 1 001
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 430
30 % AF
R 1 430 R 1 001
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 430
30 % AF
R 1 430 R 1 001
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Blaauwberg Road, Summerways, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3141f73c6f10192c7adff7a5564866acf38b5c4063208ead3c6110411c8d9c797d291eef832b85c9dc6ed4fe6b84e6ebd4db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 430 nouVanaf R1 001 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 11 Blaauwberg Road Summerways 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.821712629437 18.47969616627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang