Bokhaus
8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Naude Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bokhaus is 'n bekoorlike selfsorghuis in Rhodes en bied slaapplek aan 10 gaste.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en die ander twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n eetarea en 'n gemaklike sitarea met 'n TV en 'n kaggel.
Buite is daar 'n omheinde erf met 'n braai-area waar gaste kan ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 47
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Naude Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Naude Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang