Kliprug Akkommodasie by Bokkie | LekkeSlaap
+8

Bokkie

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 7, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bokkie is 'n selfsorg-eenheid in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster aan die Weskus. Let asb. daarop dat die strand sowat 100 m van hier af is. Dit is 'n openbare strand so dit kan besig raak gedurende langnaweke, openbare vakansiedae, Desember en Januarie.

Dié vissermanshuisie het 2 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele en 'n leefarea met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Buite is die patio-area met ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. En Bokkie is lekker naby die restaurante en die winkels op die dorp.

Rook is verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Bokkie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Bokkie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • No. 7, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 7, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0ZTc1MTFmLWRmMzYtNDI5MC1iMWFiLTJjYmQ1ZDgzMGMzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 No 7 Die Kom 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.809196197654 17.890201359987
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za