Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkombaai Tides

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Bokkombaai Tides
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louis V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met tieners

Pragtige plek.

Baie gerieflik. Naby alles om te ry rondom Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wow!

Ons was vriendelik en warm verwelkom. Anton het uit sy pad gegaan om ons te help en als te wys. Sal definitief weer by Bokkombaai Tides kom bly, word 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Nick. Ons hoop om julle gou weer by Bokkombaai Tides te huisves.

Bokkombaai Tides
Mia L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mia L
Gesin met klein kinders

Kan nie vra vir beter ligging!

Stapafstand van alles met daai wêreldbekende view! Perfek vir 9 jarige en 2 jarige.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

So bly dat jul jul verblyf in Bokkombaai geniet het - dit is darem lekker om uit te stap by die huis en op die sand te wees.

Bokkombaai Tides
Elzet W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige vakansiewoonstel op die strand.

Ons het heerlik gekuier. Winkels en restaurante baie naby. Die woonstel het 'n wasgoedmasjien so was nie nodig om klere te laat was by droogskoonmaker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Ons is so bly dat julle verblyf in Bokkombaai Tides ontspannend kon geniet. Dis spesiaal om amper in die see te bly.

Bokkombaai Tides
Liselle D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liselle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fanatiese ligging, ongelooflike uitsig en 5-ster-akkommodasie!

Die uitsig is ongelooflik. Die eenheid is netjies met al die geriewe wat mens mag nodig kry. 5-ster-kwaliteit. Hoogs aan te beveel. Dit was so spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Liselle. Ons is baie bly julle het die tyd so baie geniet en hoop om julle weer spoedig met ons te hê.

Bokkombaai Tides
Johan K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

Host very good. Very good location and views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

We are glad you enjoyed your time so much Johan. Thank you for the review.
Regards, Jack.

Bokkombaai Tides
Cobus R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus R
Enkelreisiger

Ongelooflike plek.

Absoluut puik. Een van beste plekke waar ek al was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Ons is bly jy het die verblyf so baie geniet Cobus. Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer met ons te hê.

Bokkombaai Tides
Tanya L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ondervinding om te slaap langs die see en skulpies op te tel letterlik teen die knus omheinde woonstel. Ek kan die plek werklik aanbeveel.

Die woonstel is soos 'n visbak op die strand met 'n uitsig op Tafelberg en die seewater reg langsaan jou kamervenster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Goeie dag Tanya,

Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het julle verblyf so baie geniet en hoop om julle weer te kan ontvang.

Groete,
Bokkombaai Tides.

Bokkombaai Tides
Marius W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Baie dankie aan Marietjie en Jan. Die verblyf was uitstekend. Alles was in plek. Die ligging is perfek. Ons het al by verskeie plekke tuisgegaan maar Bokkombaai Tides oortref almal. Sien jul beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Beste Marius, ons is bly julle het julle verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete
Bokkombaai Bestuur.

Bokkombaai Tides
Dean B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could not ask for a better setting.

Wonderful accommodation with high standards, excellent views and brilliant location within walking distant to everything my wife and I needed during our stay. Thank you to all who made this a comfortable holiday.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kon nie vir 'n beter ligging vra nie.

Pragtige akkommodasie met hoë standaarde, uitstekende uitsigte en skitterende ligging binne stapafstand van alles wat ek en my vrou tydens ons verblyf benodig. Dankie aan almal wat dit 'n gemaklike vakansie gemaak het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

We are glad that you enjoyed your stay so much Dean.
Thank you for your review. We hope to have you again soon in the future.
Regards,
Jack
Bokkombaai Tides

Bokkombaai Tides
Marion T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion T
Gesin met klein kinders

Loved our stay here, wish we could have spent more time here missing Bokkambaai already.

Hopefully we can come again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Good day Marion

We are glad that you enjoyed your stay so much. Thank you for the review. We hope to have you soon again.

Jack

Bokkombaai Tides
Lee D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee D
Gesin met klein kinders

Amazing.

Great location, lovely stay, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay so much Lee. Thank you for the review and we hope to see you again soon.

Bokkombaai Tides
Gareth L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, sal dit enige dag vir iemand aanbeveel.

Die woonstel is baie netjies en het als wat jy nodig het. Uitstekende verblyf ─ waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit so baie geniet, Mari-Louise, en hoop om julle weer binnekort daar te hê.
Dankie vir die resensie.

Bokkombaai Tides
Jaco R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so geseënd gevoel om elke dag met so prentjiemooi uitsig wakker te word.

Die tyd daar was ongelooflik. Als was net buitengewoon mooi. Daar was niks wat ons op kon verbeter nie, en geen droom wat dit sou oorskadu nie. Baie dankie vir die voorreg om daar te kon bly. Sal graag weer daar bly en dalk volgende keer ons kinders ook saamvat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Goeie dag Jaco,
Ons is bly dat julle, jul verblyf so baie geniet het en hoop om julle weer spoedig te sien. Baie dankie vir die resensie.
Groete
Jack Scannell
Bokkombaai Tides

Bokkombaai Tides
Riette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

Heerlik ontspannend.

Pragtige ligging en atmosfeer, netjies en ideaal vir 'n wegbreek uit die stad se gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Goeie dag Riette,
Ons is bly dat julle, jul verblyf so geniet het. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer by ons te hê.
Jack Scannell,
Bokkombaai Tides

Bokkombaai Tides
Mariette S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Besigheidsreis

Asemrowende ligging, skoon, moderne ligging en rustige atmosfeer.

Hierdie verblyf is definitief besonders. Die plek is rustig en het die beste uitsigte waarvoor 'n mens kan vra. Die eenhede is goed toegerus en baie skoon. Was 'n heerlike rustige paar dae en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Goeie dag Mariette,
Ons is bly dat julle jul verblyf so baie geniet het soos ons doen wanneer ons daar is. Dankie vir die resensie en hoop om spoedig weer van julle te hoor vir nog verblyf.
Jack Scannell
Bokkombaai Management

Bokkombaai Tides
Ankie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie W

Altyd ;n voorreg om in so pragtige plek te bly.

Mooiste uitsig op Tafelberg. Skoonste en lekkerste akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Ons is bly julle het jul verblyf so geniet, Ankie. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Bokkombaai Tides
Martin S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Besigheidsreis

Kan nie nader aan die strand nie, puik uitsig, pragtige eenheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Ons is bly jul het jul verblyf geniet, vir ons is Bokkombaai in Bloubergstrand ook 'n baie besonderse plek.

Bokkombaai Tides
Chris K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Sal beslis weer besoek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Ons is bly dat jy die mooi uitsig oor die see na Tafelberg en Robbeneiland kon geniet, nader aan die see kan jy nie 'n huis kry nie.

Bokkombaai Tides
Sias O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging.

Die eenheid is baie luuks en gemaklik. Baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Goeiedag Sias,

Dankie vir die resensie. Ons is bly julle het jul verblyf baie geniet.

Groete,
Bokkombaai Tides

Bokkombaai Tides
Rozetta W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozetta W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was asemrowend mooi.

Die verbyf was awesome, sal weer so wil maak. Met Tafelberg, Robbeneiland en die mooie Kaapstad as uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Goeiedag Rozetta,

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf so baie geniet het. Hoop om julle weer te kan ontvang.

Groete,
Bokkombaai Tides

Bokkombaai Tides
Shirleen J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirleen J
Gesin met klein kinders

Breathtaking views.

Safety first and this accommodation is all about safety. Great host and owner. Clean and neat. Top notch appliances for daily use. Easy access to shops and restaurants. On the beach. Great value for money. My only wish is that the check out time would be a bit later.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Good day Shirleen

Thank you very much for your review. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you in the future again.

Bokkombaai Tides

Bokkombaai Tides
Corne V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en puik diens.

Baie vriendelik. Uitstekend toegerus en veilig met die mooiste uitkyk oor Tafelberg. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Goeie dag Nicolaas,
Ons is bly julle het jul tyd so baie geniet. Ons hoop om julle spoedig weer te sien. Dankie vir die resensie.
Groete,
Bokkombaai Tides

Bokkombaai Tides
Lorraine B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B
Saam met vriende

Awesome beautiful great!

An awesome place to stay at. Beautiful scenery. Overall a great experience to sum it up!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome, mooi en great.

'n Awesome plek om te bly. Mooi omgewing. Deurgaans 'n great ervaring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Good day Lorriane,

We are glad that you enjoyed your time at Bokkombaai. Thank you for the review. We hope to see you soon again.

Regards,
Bokkombaai Tides

Bokkombaai Tides
Carine N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, uitstekende eenheid.

Ons is verlief op die High Tide eenheid. Die uitsig oor tafelberg is ongelooflik en die eenheid is die perfekte grootte. Ons is vriendelik ontvang en daar was heeltyd iemand beskikbaar as ons vrae gehad het. WiFi het lekker maklik gewerk, die afwerking in die eenheid is van uitstaande gehalte en daar is twee vuurmaakplekke! Ons het die tydjie terdeë geniet. Dankie, Jack, Dagny en Marietjie, vir julle moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Goeie dag Carine

Ons is baie bly dat julle die verblyf in High Tide so baie geniet het. Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Baie dankie vir die resensie wat jul geskryf het.

Groete
Jack Scannell

Bokkombaai Tides
Lorraine S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld.

Alles is daar. Goed beplan en uitsig van die beste. Heerlike verblyf .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Goeie dag Lorraine,

Dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle dit so geniet het in LowTide, ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Bokkombaai Tides

Bokkombaai Tides
Marius N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, maar net te kort.

High Tide was baie gerieflik, en skoon, met 'n baie mooi uitsig op Tafelberg, en die see, en ons het meer as genoeg plek/spasie gehad. Die eenheid was ook goed toegerus, en het alles, wat ons nodig gehad het. Ons was nie baie lank daar nie, aangesien ons 'n baie bedrywige naweek gehad het. Ons wens eintlik dat ons meer tyd kon spandeer het in die eenheid, en minder op die pad. Kan High Tide regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Goeie dag Marius,

Ek is bly dat julle, jul tyd so baie daar geniet het. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer spoedig in die toekoms daar te hê.

Groete,
Bokkombaai Tides

Bokkombaai Tides
Soekie G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die wonderlikste naweek gewees. Net om so naby die see te wees maak dit die moeite werd.

Dit was die beste verblyf, naby die see letterlik op die strand. Dit is elke sent werd om daar te bly. Sal net een aanbeveling maak: net 'n lig by die braai opsit en 'n braaibak in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Ons is so bly dat jul lekker gekuier het. Ons het die gloeilamp van die lig binne die braai vervang, en die braaibak daar gesit - ongleukkig was dit per ongeluk in 'n ander eenheid.

Bokkombaai Tides
Ankie W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste slaapplek in Bloubergstrand.

Sjoe, wat 'n uitsig op Tafelberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Goeiedag Hennie,

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle dit so baie geniet het in Low Tide. Ons hoop om julle weer in die toekoms daar te kan ontvang.

Groete,
Jack Scannell - Bokkombaai Tides

Bokkombaai Tides
Lize S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S

Asemrowend. Ligging, uitsig en atmosfeer tops!

Alles wat benodig word vir 'n onvergeetlike verblyf is beskikbaar. Die see en Tafelberg uitsig is asemrowend. Sonder twyfel die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het Lize. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer te sien.

Bokkombaai Tides
Alwyn V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn V
Saam met vriende

Netjiese, skoon seefront verblyf.

Die woonstel waarin ons gebly het by Bokkombaai Tides was skoon en netjies. Kombuis het al die basiese bennodighede. Badkamer was netjies en skoon en beddens en beddegoed in 'n goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het Alwyn en hoop om julle weer te sien. Dankie vir die resensie.

Bokkombaai Tides
Susan B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Bokkomsbaai Tides is `n wonderlike wegbreekkeuse.

Ek kan Bokkomsbaai Tides beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe G
Gesin met tieners

Baie gesellig en rustig.

Baie goed toegerus, netjies, veilig en 'n baie rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Baie dankie vir die review Elsabe

Bokkombaai Tides
Willem J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J
Gesin met tieners

Fantasties.

So lekker gebly. Alles was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K
Enkelreisiger

Het my hoë verwagtinge oortref! Fantasties!

Die ligging en privaatheid was net wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Baie Dankie vir die review Jaco

Bokkombaai Tides
Renier B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met vriende

Beste akkomodasie vir ons behoefte: om 'n asemrowende ervaring vir onsself met vriende uit buiteland (Frankryk) te gee.

Aan Marietjie en Jack (en Jan), ons will net weer met almal deel hoe lekker ons gebly het in julle pragtige plek! Dankie daarvoor, ook die hulp met die battery wat Jan aangebied het. Met die huurkar (outomaties) was ons sommer gou weer op die pad en kon ons die dag se vol program vroeg begin. Ek dink dis sekerlik een van die mees uitsonderlike plekke in die land - indien nie wêreldwyd nie - om die pragtige omgewing te kan waardeer. Ons Franse vriende het 'n nuwe uitdrukking vir ons geleer: Ca coupe le souffle! - Dis asemrowend! Dankie weereens en ons hoop om weer vorentoe 'n draai daar te kan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Baie dankie vir die ongelooflike review Renier. Ons waardeer dit regtig baie. Ek is bly dat jy, jou vrou en vriende so baie dit geniet het. Ek sien uit na julle volgende keer.
Groete
Jack

Bokkombaai Tides
Aldo T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo T
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en rustig.

Vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Baie dankie, Aldo, vir jou resensie. Hoop om julle weer daar te sien.

Bokkombaai Tides
Juanita H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita H
Gesin met tieners

Beste see-uitsig ooit!

Asemrowend! Dit is fantasties om so 'n see-uitsig hê. Tafelberg is reg voor jou! Die eenheid is baie stylvol ingerig. Ons het veral die binne-braai geniet! Sal definitief terug wees en vir almal aanbeveel. Marietjie, Jack en die personeel is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Baie dankie vir die goeie rating Juanita. Is bly julle het dit so baie geniet.

Bokkombaai Tides
Celia V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V

Heerlike, skoon en veilige blyplek met fantastiese uitsig en ligging!

Die eienaars is vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel is uitmuntend skoon, netjies en gemaklik. Ingerig met topgehalte geriewe. Perfek vir 'n goeie wegbreek. Die vensters blok al die klank uit vir 'n wonderlike nagrus, maar maak hulle oop vir die sussende geruis van branders reg buite jou venster. Fantastiese uitsig. Hoë sekuriteitsvlak verseker jou veiligheid en gemoedsrus. Ek beveel hierdie blyplek hoog aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Celia
Baie dankie vir die review wat jy vir ons gegee het. Dit word opreg waardeer. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Jack Scannell

Bokkombaai Tides
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charniel V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charniel V
Gesin met tieners

Uitstekende ligging.

Uitstekende ligging. Kan dit aanbeveel vir enige iemand, enige tyd van die jaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkombaai Tides se terugvoer

Baie dankie Charniel vir jou review oor Bokkombaai Tides. Ons waardeer dit baie.

Bokkombaai Tides
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloy-straat 10, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NmQxYTcwLTQ1YmMtNDBkMi1hMjc0LTQxOTQ0ZmFmYmJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 10 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.804841085009 18.463071690807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem