Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkomblommetjie

Tjippie
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, en eetgerei en breekware, WiFi en 'n TV met Netflix in. Dié eenheid het ook sy eie privaat ingang en 'n braai-area. Hierdie eenheid is op die pad geleë en is bedek met blokeer-film vir privaatheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Toesluitparkeerplek is 2 eiendomme vanaf Bokkomblommetjie beskikbaar, teen geen ekstra koste.
- Sosiale, klein honde is welkom mits dit vooraf gereël is aangesien die eienaar op die perseel woon met hul eie troeteldiere. Troeteldiereienaars moet self hul honde se gemors skoonmaak.
- Let asb. dat die instansie via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat, geen dagbesoekers nie.
- Enige gaste wat nie betaal nie sal versoek word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bokkom
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim eenheid is op die grondverdieping, en het dus nie 'n uitsig nie. Dit beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 1 slaapkamer het 'n dubbelbed. Vier van die slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 3 storte, 2 toilette en 2 wasbakke en die vierde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank/etenstafel geniet. Die groot sitkamer het 'n TV met OpenView en Netflix en daar is ook 'n kaggel. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Toesluitparkeerplek is 2 eiendomme vanaf Bokkomblommetjie beskikbaar, teen geen ekstra koste.
- Sosiale, klein honde is welkom mits dit vooraf gereël is aangesien die eienaar op die perseel woon met hul eie troeteldiere. Troeteldiereienaars moet self hul honde se gemors skoonmaak.
- Let asb. dat die instansie via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat, geen dagbesoekers nie.
- Enige gaste wat nie betaal nie sal versoek word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blommetjie
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstel is op die eerste verdieping en lei na 'n balkon met 'n lieflike, gedeeltelike see-uitsig. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Enkelslaapbank is beskikbaar en die gedeelde badkamer het 'n stort, bad en toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV met Netflix, en dit lei na die balkon.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Toesluitparkeerplek is 2 eiendomme vanaf Bokkomblommetjie beskikbaar, teen geen ekstra koste.
- Sosiale, klein honde is welkom mits dit vooraf gereël is aangesien die eienaar op die perseel woon met hul eie troeteldiere. Troeteldiereienaars moet self hul honde se gemors skoonmaak.
- Let asb. dat die instansie via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat, geen dagbesoekers nie.
- Enige gaste wat nie betaal nie sal versoek word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Malan-straat 17, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b169f1d5146fa68f74d7b6855cb2cc37160c9e9f50cc69ca1a4b5fcb1736c65f4e6f3784ac7da0aff2e2fd64d9e0aaef3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 17 DF Malan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.094391103233 18.303723029553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem