Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkomblommetjie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 71 resensies vir Bokkomblommetjie
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sandra M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M
Gesin met klein kinders

Gerieflik en gemaklik.

Eienaar baie hulpvaardig. Blyplek baie netjies. Ligging effens geraas vanaf drankwinkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Excellent value for your money.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike koeler wegbreek van die allerdaagse.

Baie lekker gebly in die netjiese, skoon woonstelletjie. Trappe maak dit net moeilik, en parkering ook. Maar dit ten spyte, sal ek dit steeds aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldovize E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldovize E
Gesin met klein kinders

Voorsiening vir loadshedding is gemaak. Gas stofie, rechargeable lig, WiFi.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en onmiddellik tuis laat voel. Baie netjiese en gerieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizann I - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizann I
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great weekend.

It was a pleasant stay at Bokkomblommetjie. I would really recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Enkelreisiger

Vriendelike mense, ontvangs baie vriendelik, was heerlik om hier oor te bly.

Dit was 'n heerlike 2 dae in die rustige dorpie, sal weer kom kuier as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan H
Saam met vriende

Dit was lekker.

Ons het ons tydjie geniet. Eienaar is baie vriendelik. Baie goeie klientediens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge-leigh A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge-leigh A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig mooi skoon.

Omdat ons net oor geslaap, dit was die plekkie baie lekker, rustig, skoon en al wat ek nodig het is 'n warm bed en 'n lekker stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick Y - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint old fish and chips shop makes for dinky digs that doesn't break the bank.

A novel stay in a small converted fish and chips shop called Tjippie in the business zone. But it was clean, comfortable, had everything we needed for self-catering and is only a five-minute walk to the sea. Next time we'll probably book the more spacious upstairs flat (Blommetjie) which has a sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Enkelreisiger

Rustig en veilig.

Baie lekker, eienaar baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Donovan D

Relaxing but Bokkomblommetjie needs a makeover.

Place was stuffy, beds outdated, rooms small, would have loved locks on the doors. Towels didn't smell nice. The ladies' bathroom has a door, but not for the shower, so water everywhere. No holders for washcloths and soap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Dear Donovan,
We are really sorry that our accommodation did not meet your expectations. We will make an effort to improve our offering. You were in our backpackers/cabin town unit, and you had the whole place with 6 bedrooms for your use, one of which is very large with a brand new queen-size bed. You also had 4 showers for your exclusive use.

Bokkomblommetjie
Yolandi P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chippie is 'n gerieflike oornagplekkie.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon B
Saam met vriende

Die plek is algeheel baie mooi en netjies, ek het dit baie geniet.

Die kuier was tops! Die eienaar is baie gaaf, ek sal definitief weer kom. Sommige van die beddens kan vervang word, hulle het al hul doel gedien. 'n Skerp mes sou te pas gekom het. Sommige van die stortdeure sluit nie. Weereens, baie dankie, die ontvangs was goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Sharon
Baie dankie vir jou resensie.
Ons neem kennis van jou punte - die messe is aangekoop, die stortdeure se skuifslotte is reggemaak en ons is in die proses om deur al ons matrasse te werk en te vervang. Dit was die eerste keer dat 'n gas dit aan ons genoem het en ons was nie bewus van die probleem nie.
Ons hoop om jou weer te sien.
Groete Lizette en Andries

Bokkomblommetjie
Karin J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J
Besigheidsreis

Skoon met als wat ek benodig het, veilig en rustig na 'n lang dag op die pad.

Ek het die rustigheid en veiligheid waardeer na 'n besige dag op die pad.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Gesin met klein kinders

Lekker.

Lekker geslaap en dis naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie Van Tonder V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie Van Tonder V
Enkelreisiger

Amazing.

Alles is loopafstand, en ek het die vriendelikheid van al die mense so geniet. Hulle sien my weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Martie
Ons het dit vreeslik geniet om jou by ons te ontvang en ons hoop ons sien jou weer.
Jy is n inspirasie en jou lig skyn helder.
Lizette en Andries.

Bokkomblommetjie
Dayspring Design C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dayspring Design C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bokkomblommetjie is a precious home-away-from-home in Lamberts Bay:.

Stay for at least a week! We wanted to remain at Bokkomblommetjie for at least another week, what a lovely ambiance and feeling of "at the sea" we experienced there. That is the place for a honeymoon couple, we absolutely loved spending part of our wedding anniversary there! We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gerieflike verblyf, naby aan alles.

Rustig, pragtig en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol-lea H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-lea H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little gem in Lamberts Bay for a one night stop-over.

Suggest a rechargeable light as there was no light during loadshedding. Secure parking is unavailable unless prearranged with neighbour. Restricted access if you need your car. Spare blanket was very smelly so we couldn't use it. Unit is quite cold.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa K

Fantastic!

Such friendly and accommodating people. We are so sad that we didn't stay another night. We will definitely go there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk En Ronelle G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk En Ronelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese woonstel. Alles wat ons nodig het.

Louis was 'n uitmuntende gasheer en seker gemaak ons voertuig is veilig. Ons woonstel was 'n stukkie Griekeland met skakerings van blou en wit en turkoois. Baie netjies en goed toegeruste woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek en aangemame ontvangs.

Baie netjiese en skoon plekkie. Ons het heerlik daar gebly en beveel dit aan vir enige iemand wat wil kom rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was fantasties.

Ek sal weer bokkomblommetjie boek met my lewensmaat en twee vriende. Alles is naby en gerieflik. Ek gaan deffies weer bokkomblommetjie boek hierdie jaar. Baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Enkelreisiger

Heerlik.

Heerlik, pragtige dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sune K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir oorslaap.

Baie nice om net oor te slaap, drankwinkel lanks die gastehuis maak mens ongemaklik om kar buite te los. Eienaar was gaaf en het gereël dat ons ons kar agter 'n geslote hek kan parkeer. Sou graag 'n foto wou sien van die straat "view".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Sune
Baie dankie vir u resensie.
Die drankwinkel se mense was vir ons nog nooit 'n probleem nie, maar ons kan u vrese verstaan.
Groete Lizette en Andries

Bokkomblommetjie
Natalie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Centrally located. Very friendly hosts and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doria Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doria Z
Enkelreisiger

Sielsgenot.

Teenoor, Sodom en Gomorra. Pure paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred-earl W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred-earl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value.

Andries is a great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabrina B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sabrina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and relaxing.

The only fault was that it said there was a bath in the room where we stayed, there was none. But the place is pleasant and it was good to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arizona E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arizona E
Saam met vriende

It was amazing. Andries was a real star and he made us feel welcome and spoiled us with coffee, tea, milk, and delicious rusks.

He told us where to go and what to watch out for. He was really amazing. You could look from your balcony at the sea and hear the waves. Awesomeness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Thank you dear Arizona, for your lovely words. We hope to see you one day again when you return, we loved having you here. Best of luck and best wishes for your year ahead. Warm regards. Lizette and Andries

Bokkomblommetjie
Angeline B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angeline B

Gesinskuier met met familie.

Bokkomblommetjie is lekker groot en koel. Daar is baie slaapplek en baie spasie vir almal. Dit is skoon, veilig,naby die see en winkels. Dit is baie gerieflik en eienaars is vriendelik. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Angeline, baie dankie vir die mooi woorde. Ons het u wonderlike, aansteeklike laggie so vreeslik baie geniet. Ons hoop ons sien u weer as u teruggekom van u uitgebreide toere. Baie dankie ook vir hoe mooi skoon u die eenheid gelos het, ons waardeer dit opreg. Groete. Lizette en Andries

Bokkomblommetjie
Roger V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roger V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Nice and comfy. We could rest peacefully. Our car was safe and most of all, we were safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Dear Roger and family,
Thank you for the kind words, we hope to see you again.
Warm regards,
Lizette and Andries

Bokkomblommetjie
Sherley S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherley S
Gesin met tieners

Spend 4 days over Christmas with children and grandchildren.

Had a great time. Children roamed the beach and town and it was very safe. Bokkomblommetie was spacious and the setup was brilliant for our family group. The large open area kitchen / lounge made it very interactive for everyone and we had so much fun. For anyone needing some "lone time", the rooms are private. Made wonderful memories and will go again. Thanks to Lizette and Andreis for making our time so special ad for the special treats on Christmas day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Thank you dear Sherley for the lovely review.
We enjoyed your family, the love, and your energy.
We hope to see you again.
Warm regards, Lizette and Andries.

Bokkomblommetjie
Angelique B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B
Gesin met klein kinders

Goeie akkommodasie vir een aand.

Ons het net een aand daar gebly wat genoeg was. Die eienaars wat langs ons gebly het, het vreesllik geraas. As jy rustigheid soek, sal ek ongelukkig nie die plek kan aanbeveel nie. Die breekware moes eers gewas word voor ons dit kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Angelique, ons is baie jammer dat u nie u verblyf geniet het nie. Op die eerste klagte, u kon regtig met ons gepraat het terwyl u hier was en ons aandag daarop gevestig het - ons kinders het hier gekuier by die ou mense en ons sou hulle dadelik stilgemaak het. Op die 2de klagte van die vuil breekware, dankie dat u dit onder ons aandag bring, ons het self skoongemaak daardie oggend en het nie vuil breekware gelos nie, weereens as u dit dadelik onder ons aandag gebring het terwyl u hier was sou ons onmiddelik aandag daaraan gegee het. Groete Lizette en Andries

Bokkomblommetjie
Maronell D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maronell D
Enkelreisiger

Dit was baie lekker! Vrek oulike plekkie en die mense is baie vriendelik! Sal weer daar gaan bly!

Kuier was heerlik! Mense is baie vriendelik! Dis 'n lekker slaapplekkie! Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Maronell, baie dankie vir u mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop ons sien u weer. Groete, Lizette en Andries

Bokkomblommetjie
Jaco G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n teleurstelling.

Ons het in 'n onverwagse reënstorm in Lambertsbaai aangekom. My man het ingegaan om in te boek. Die persoon wat hom ontvang het, het uit sy woonstel na die woonstel wat ons bespreek het, gegaan. Daar het hy binne in die woonstel ingegaan en my man buite in die gietende reën laat staan omdat "hy nie die vloere wil laat nat word nie". Regtig nie goeie kliëntediens nie. Verder was die teëls glad en sopnat en dit was werklik gevaarlik vir iemand om bagasie op te dra en ook vir ouerige mense wat reeds sukkel met trappies. Selfs die eienaar het gewaarsku dat die trappe baie glad is. 'n Verdere probleem was parkering buite in die straat - en alhoewel mense (volgens 'n vorige antwoord op 'n resensie) dalk nie daar steel nie, bly die risiko joune. Hy het parkeerplek voorgestel wat na 8 in die aand beskikbaar was. Ongelukkig kon die webtuiste nie help nie omdat die trappe op die foto te sien was. Dit wys egter nie die regte hoeveelheid trappe aan nie en hoe glad dit was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Jaco
Ons is baie jammer u voel so oor ons diens en akkommodasie, die aand onder bespreking was algehele chaos. Ons eie woonstel was 10cm onder water. My man het 'n heupvervanging gehad 2 maande gelede en is self baie versigtig om te gly wat veroorsaak dat hy gaste meer waarsku.
U man was regdeur u eenheid gewees en het glad nie buite in die reën gestaan nie.
Ons het genoem dat die veilige parkering beskikbaar is maar 2 eiendomme van ons af weg is. Die ander enkele parkering binne ons perseel sou eers 20:00 die aand oopgaan en dis wat ons verduidelik het.
Al ons beskrywings oor ons eiendom verduidelik dat daar trappe is. U man het gesê dat hy dit nie raakgelees het nie.
Ons sal sorg dat die fotos van ons trappe meer duidelik is en ook die trappe tel en so aandui.
As u ooit weer in hierdie rigting kom sal ons u met graagte gratis akkommodeer in ons grondvloer eenheid en probeer om u beter te laat voel oor ons diens.
Vriendelike groete, Lizette en Andries.

Bokkomblommetjie
Maci U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maci U

Heerlik.

Baie lekker gebly, alles wat mens kan nodig kry en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sella A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sella A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarna ek soek.

Die antie en oom laat jou so goed voel en mens is sommer tuis. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosland G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosland G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Heerlik.

Die area baie nice. Naby winkels. Sal enige tyd weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zemonique V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zemonique V
Saam met vriende

Dit was baie lekker, ek het dit geniet.

Ons het soveel speletjies gespeel en vir onsself geniet, dit was lekker. Ons het musiek gespeel en gedans, dit was net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Zemonique
Baie dankie vir u resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het.
Moet asseblief nie huiwer om ons te kontak met enige voorstelle nie.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete Lizette en Andries

Bokkomblommetjie
Louis K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant, lekke, quiet and relaxing.

Very convenient location and everything is within walking distance. Quiet and relaxing atmosphere. People are very friendly. It's just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Dear Louis
Thank you for your lovely words and for being such wonderful guests.
We hope to see you soon again.
Warm regards
Lizette and Andries

Bokkomblommetjie
Nadia T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig maar gemaklik.

Die hele proses was eenvoudig en die prys baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Aangename en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lané V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lané V
Gesin met tieners

Oulike plekkie.

Vriendelike en behulpsame mense. Sakpas verblyf. Heerlik geslaap in daai bed, ek het amper die bed saam huistoe gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Lané
Baie dankie vir die mooi resensie - ons sal volgende keer die bed inpak vir julle!
Hoop om julle gou weer te sien.
Heerlike dag,
Weskusgroete Lizette en Andries

Bokkomblommetjie
Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Die eienaars van Bokkomblommetjie laat elke persoon wat daar aankom baie baie spesiaal en tuis voel en dis baie netjies en skoon, kan in- en uitbeweeg want dit is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Pieter
Ons waardeer gaste soos u en u mooi gesin opreg. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te sien. Ons het nou juis 'n pragtige braai ingebou hierdie week, so julle sal heerlik kan braai op die balkon.
Weskus-groete, Lizette en Andries.

Bokkomblommetjie
Esau S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau S
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Dit was baie lekker om daar te slaap. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Esau
Baie dankie vir die mooi resensie!
U groep mense was wonderlike gaste en ons sien uit om u almal hier by ons te verwelkom in die toekoms.
Weskusgroete Lizette en Andries

Bokkomblommetjie
Johan K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, meer as verwag teen die tarief.

Eenheid was netjies, goed toegerus en is goed geleë. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Uitstekende waarde vir geld! Sal dit vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Johan
Baie dankie vir die mooi resensie - ons waardeer dit opreg!
Ons hoop om u weer te sien en vir 'n langer tydperk.
Weskusgroete Lizette en Andries

Bokkomblommetjie
Elzaan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, beste plek, mooi plekkie.

Mooiste uitsig gehad oor die see. Baie netjies en gasvry. Sal dit aanbeveel vir 'n rustige paartjie wat net wil ontspan. Gaan dit beslis einde Augustus weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Elzaan
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien julle sommer gou weer, hoop julle kan bietjie langer bly.
Weskus-groete, Lizette en Andries.

Bokkomblommetjie
Nic V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V
Gesin met tieners

Dit was net te kort. Ons het net oorgeslaap.

Alles was netjies en skoon. Ideaal vir groot groepe of families. Diens was goed en vriendelik. Sal graag weer met my familie wil kom en meer tyd spandeer. Waarde vir geld is dit vir seker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Nic
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg, ons hoop om julle as familie gou weer by ons te akkommodeer. Julle gees en gesindheid was tasbaar.
Weskus-groete, Lizette en Andries.

Bokkomblommetjie
Minette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette V
Gesin met tieners

Midwinter wegbreek met gesin.

Ons het in die boonste eenheid gebly. Plekkie het gedeeltelike see uitsig, so ons kon walvisse se spuitfonteintjies en die branders sien breek in die verte. Eenheid is baie goed toegerus met als wat ons nodig gehad het, was silwerskoon, en omdat dit tussen ander winkels geleë is, baie sentraal, so ons kon byna orals heen stap. Ons winkel-bure was stil en het ons glad nie gepla nie. Wat ons waardeer het: gemaklike beddens met goeie linne, ekstra warm komberse, warmwatersakke, die lekker groot stortkop, en dat daar nie enige probleme was met waterdruk of warm water nie, die wifi, die realistiese hoeveelheid koffiegeriewe en melk, die heerlike beskuit, en welkom-sê-sjokolade op ons beddens. Die eienaars was dierbaar, ken hul omgewing goed, en het vir ons bord-speletjies geleen, wat ons kinders baie geniet het. Ongelukkig is pakering in die straat, maar niks het by ons weggeraak nie, en die eineaar het vir ons ander, veilige parkering op ander nabygeleë perseel aangebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Minette, baie dankie vir die opbouende en deeglike resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was heerlik om julle mooi gesin by ons te kon ontvang.
Hoop ons sien julle weer.
Groete, Lizette en Andries.

Bokkomblommetjie
Jolene C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C
Gesin met klein kinders

Awesome! No regrets!

Amazing place. Very cozy. Very friendly and accommodating hosts. I will definitely go back with more family. Thank you for everything and your patience. Beds and bedding is amazing, I slept super well. Everything we needed was available. Very neat and I was just amazed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Thank you dear Jolene, for your lovely review and for visiting us.
We are just sorry that you were here during a difficult time for yourself with the funeral.
We hope to see you again soon.
Warm regards, Lizette and Andries.

Bokkomblommetjie
Hennie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Enkelreisiger

Amazing.

The hosts are amazing and friendly and super accommodating. Loved the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies - maar ligging en besighede om woning glad nie vakansiegangervriendelik.

Bed in hoofslaapkamer moet vervang word, nie parkering vir voertuig - Chinese drankwinkel reg langs verblyf en mechanic agter - honde wat blaf regdeur nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Hendrik
Baie dankie vir die kritiek, ons is baie jammer dat ons nie voldoen het aan u verwagting nie.
Ons ligging kan ons ongelukkig niks aan doen nie, dis juis hoekom ons pryse so bekostigbaar is.
Ons vra omverskoning vir die bed, dankie dat u dit onder ons aandag bring.
Groete Lizette en Andries

Bokkomblommetjie
Beverlene K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ervaring.

Sal weer daar gaan slaap, goeie ontvangs, vriendelik gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley L
Saam met vriende

Een vir die boeke.

Sal enige tyd weer daar kuier. Eienaars ons baie welkom laat voel. Ligging is perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Enkelreisiger

Voldoende vir besigheidsreisiger. Pitstop tussen dorpe.

Die spesifieke eenheid bied genoegsame spasie, gemaklike bed, nuwe geriewe en toebehore. Die eenheid benodig nog finale afrondwerk, maar eienaar is in proses. Bietjie raserig, want bottelstoor reg langsaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre A

Baie verras.

Die ligging is perfek en die fasiliteite baie skoon, nuut en netjies. Die linne ruik sommer vars, skoon en is baie snoesig. Dis 'n baie oulike konsep en laat my dink aan die oulike 'capsule' verblyf konsep in Asië. Die storte is heerlik warm en die waterdruk is fantasties. Die sjokolade op die bed is baie oulik. Dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Pierre
Baie dankie vir u mooi resensie, ons waardeer sulke terugvoer van ons gaste opreg.
Ons hoop ons sien u gou weer en ons belowe om ons bes te probeer om die standaard te behou en verder te verbeter.
Weskusgroete, Lizette en Andries.

Bokkomblommetjie
Bradley V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley V
Saam met vriende

Dit was fantasies gewees.

Terdeë geniet sal defnitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherré-anne W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherré-anne W
Saam met vriende

It wad great.

Enjoyed my stay, it is not so noisy and it is close to shops. I am definitely returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizette R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizette R
Saam met vriende

Fantastiese wegbreekplekkie.

Heerlike wegbreekplekkie net om weer die siel te voed. Netheid is tops. Gasvryheid tops. 5 sterre vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed toegerus.

Lekker gekuier. Bekostigbare verblyf en goed toegerus. Baie vriendelike ontvangs. Ligging baie sentraal maar onmiddellike omgewing kan teleurstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Anton
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit opreg.
Weskusgroete Bokkomblommetjie

Bokkomblommetjie
Merle N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle N
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld

Vir 'n enkelpersoon het ek R200 per aand betaal vir 'n hele woonstel en Andries is 'n super gasheer. Uitstekende diens en perfekte verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Thank you Merle for the lovely words.
Hope to see you again soon.
Bokkomblommetjie greetings

Bokkomblommetjie
Cherwayne B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherwayne B
Saam met vriende

Dit was baie lekker, ons het ons baie geniet.

Plek was baie netjies, mooi uitsig en is baie rustig daar sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Baie dankie Cherwayne, ons hoop om julle gou weer te sien.

Bokkomblommetjie
Fanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Oulike plek, die gasheer is baie vriendelik en het waardevolle inligting oor die area gedeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Baie dankie Fanie dat u vir ons 'n resensie geskryf het - ons waardeer die terugvoer.
U is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Groete Bokkomblommetjie

Bokkomblommetjie
Ivadne C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivadne C
Saam met vriende

Absolutely divine.

Heerlike weer. Mense was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Ivadne
Baie dankie vir u mooi resensie - ons waardeer u terugvoer. U is enige tyd welkom om weer te kom kuier dat ons verder kan verbeter. Groete Bokkomblommetjie

Bokkomblommetjie
Alida L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L
Saam met vriende

Fantasties!

Waarde vir geld, sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Dankie Alida vir die mooi resensie
Ons hoop om julle gou weer te sien op die balkon.
Weskusgroete
Lizette en Andries

Bokkomblommetjie
Lenay Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenay Z
Gesin met tieners

Bokkomblommetjie se eienaar/vrou so gaaf, vriendelik en gasvry. Sulke diens het ek vir 'n lang tyd nog nie gekry nie.

Belewenis. Voeding vir jou siel/gees. Kalmerende effek. Baie dankie, julle is sterretjies. Net seëninge vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Dankie beste Lenay vir u lieflike woorde, ons waardeer opreg!
Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Bokkomblommetjie

Bokkomblommetjie
Muda V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muda V
Saam met vriende

Die beste waarde vir geld!

'n Onverwagte juweeltjie, silwerskoon en kraakvars, met als wat nodig is vir oornagverblyf. Hermann het ons hartlik ontvang en het ons bagasie teen die trap opgedra - die perfekte gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Baie dankie Muda, vir u mooi woorde.
Julle is enige tyd welkom om weer te kuier.

Bokkomblommetjie
Yvette S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S

Vinnig maar ongelooflik verbaas, baie netjies en sal dit def aanbeveel.

Lekker skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Beste Yvette
Baie dankie vir u mooi resensie :)
Ons is ook baie bly dat ons u kon verbaas! Hoop ons sien u gou weer!
Groete Bokkomblommetjie

Bokkomblommetjie
Teagan O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teagan O

A lovely clean place with a fantastic host.

My mom and I stayed in the Bokkom unit which is the shared space downstairs. It is such a nice space, well laid out and so clean and tidy. Andries was so helpful and friendly. It was a great stay overall!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkomblommetjie se terugvoer

Dear Teagan
Thank you for your lovely review and being so easy to please.
We hope to see you again soon.
Warm regards
Bokkomblommetjie

Bokkomblommetjie
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Malan-straat 17, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b169f1d5146fa68f74d7b6855cb2cc37160c9e9f50cc69ca1a4b5fcb1736c65f4e6f3784ac7da0aff2e2fd64d9e0aaef3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 17 DF Malan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.094391103233 18.303723029553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem