Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkomdraai

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Bokkomdraai
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elizma M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M
Gesin met klein kinders

Fantasties, lekker! Een vir die boeke!

Dit was die lekkerste 3 dae wat ons as gesin gehad het! Ons kon herlaai, net wat ons nodig gehad het. Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde!

Wonderlike, vriendelike gasvrou! Uitsig, stilte en hemelblousee vanaf jou patio! Die eenheid is keurig toegerus met goeie potte, mooi linne en handdoeke! Jy ontbreek aan absoluut niks nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F
Gesin met klein kinders

Stylvolle woning, baie goed toegerus met pragtige uitsig op die see

Huis was netjes skoon, maklike toegang, pragtige uitsig, goed toegerus, lekker bed,.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 3, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf82e25be65de494f5553c131021d5e248052086d4a88e46b70d40b5d54d16f0de37b5326f31e16a69608cd07319ee2e878a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Bokkomdraai Street Jacob's Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.970476154454 17.88614749459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem