Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hilcia W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilcia W
Gesin met klein kinders

This place comes highly recommended, it was just what we needed to unwind.

There is no better word than perfect. It felt like home, clean and cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda C
Gesin met klein kinders

Tranquil.

It was a peaceful and wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erwin W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin W
Saam met vriende

Kon nie vir beter gevra het nie.

Ons het dit regtig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie Erwin. Ek is baie bly julle het jul kuiertjie by Bokkompie geniet.
Groete Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Kashief K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kashief K
Gesin met klein kinders

Wish it was longer.

Excellent facility, everything you could need is catered for. Only need your own towels. And the host is very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Thank you very much for your feedback, Kashief. I'm glad you had a nice stay.
Greetings, Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Anthea B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea B
Gesin met tieners

Absolutely fantastic.

Everything was clean, neat, and spacious. The Kolkol hot tub was so relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Thanks a lot, Anthea. I am very glad you had a good time. Come and visit Bokkompie again soon. Greetings, Mariana.

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Christen K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christen K
Gesin met klein kinders

Fantasties en pragtig toegerus.

Alles was perfek soos op die fotos. Ons het baie lekker gekuier. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Die plek was netjies en rustig. Ek sal definitief hierdie verblyf aan enige persoon verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie Christen. Ek is baie bly julle het lekker gekuier. Kom kuier sommer gou weer by Bokkompie.
Groete
Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Monique B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die huisie was toegerus met alles en heerlik stil. Eienaar kan dalk aandag gee aan meer loadshedding beligting. Losstaande ligte voorsien en dalk energy saving gloeilampe ook. Verder was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie Monique. Sal beslis aandag gee aan bogenoemde.
Groete Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Rodney G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney G
Saam met vriende

Baie netjies, gerieflik en vreedsaam.

Goeie toeriste- en vakansiedorpie en alles is loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie Rodney. Kom kuier gerus weer by Bokkompie.

Groete Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Loren J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loren J
Saam met vriende

Lovely stay near the beach.

House is nicely decorated and it is a very comfortable stay. It is set up with everything you need. We really enjoyed the hot tub ! Perfect for a winter or summer stay, would have loved for there to be Netflix or DStv for one of those winter days, otherwise, can only say thank you for making our stay a good one!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Thank you very much Loren. You are welcome to come and visit Bokkompie again.
Regards
Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Michelle G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Onaangenaam.

Lees die fynskrif baie goed deur. Bokkompie verskaf nie enige handdoeke nie. Daar is gevra om nog toiletpapier saam te bring. Daar is 'n R1000 addisionele fooi wat direk in die eienaar se rekening inbetaal moet word. Dit word eers baie later aan mens terugbetaal. Die eienaar verkies dat uitstaande geld direk in haar rekening betaal word. Let wel: Die eiendom is in 'n karavaanpark. Die foto's wat verskaf word is misleidend. Die huis is koud en die komberse dun. Die yskas het muf in gehad en die KolKol-bad was vuil en vol sand en sigaretstompies. Ek het vir die eienaar foto's gestuur van die bad en die yskas, sy het net gesê dat die skoonmakers dit wel skoongemaak het. Sy het nie probeer om die saak reg te stel nie. Ek moes self die eerste twee ure van my tyd daar spandeer om skoon te maak. Ons het vroeër gery en in Hermanus gaan bly vir die res van ons vakansie. Die ervaring los my steeds met 'n slegte smaak in my mond. Ek werk self in die gasvryheidsbedryf en mens probeer altyd die kliënt se probleem oplos, nie net verskonings maak en die kliënt blameer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Hi Michelle. Ek is regtig jammer oor jou onaangenaamheid en slegte ervaring by ons eiendom. Ek probeer altyd help waar ek kan en maak ook nie net verskonings en blameer die gaste daarvoor nie.
Ek is ook seker daarvan dat gaste wat by 'n instansie wil bespreek lees maar altyd eers die oorsig van die eiendom waar hulle al die inligting kry bv. of die instansie 'n selfsorg vakansie huis is, of dit 'n gastehuis is en waar die eiendom gelee is.
By die huisreels kry voornemende gaste ook die inligting of daar enige ander kostes verbonde is wat addisioneel betaal moet word en of daar dalk iets is wat hulle moet saambring wat die instansie nie verskaf nie.

Ek het wel aan u genoem dat daar toeiletpapier uigesit word maar dat u ekstra kan saambring indien u dink dat die wat uitgesit word nie genoeg gaan wees nie.

Ek wil ook net graag terugvoering gee op 'n paar stellings wat gemaak is:
Ek verkies glad nie dat die laaste uitstaande bedrag aan my betaal moet word nie. Die laaste uitstaande bedrag kan voor of op inklok datum aan na die besprekings agent betaal word maar indien dit nie aan hulle betaal word nie kan dit aan die eiendom self oorbetaal word. Dit is die gaste se eie keuse.
Die fotos glo ek is nie misleidend nie, daarvan word getuig in al die ander resensies van gaste wat reeds al by ons eiendom was.

Groete Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Theo M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theo M
Gesin met klein kinders

Dit was rustig en definitief die moeite werd.

Ek sal Bokkompie aanbeveel vir 'n gesin wat net wil wegbreek van die gejaag van die stad en op soek is na 'n naweek van rustigheid en stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie Theo. Kom kuier gou weer by Bokkompie.
Groete. Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Theresa B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier.

Rustige atmosfeer, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly julle het lekker gekuier.
Groete Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Moegamat S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moegamat S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful experience.

The resort is safe and quiet nice clean and safe beach no shortages of anything plenty of shops etc. and friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Thank you very much Moegamat. I'm glad you enjoyed your time at Bokkompie.
Regards Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Mike N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, ruim, netjies, bonus-hot tub.

Netjiese, skoon akkomodasie met alles wat jy benodig!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie Mike. Hoop Bokkompie sien julle sommer gou weer.
Groete
Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Rowdene W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowdene W
Saam met vriende

Awesome weekend.

Very clean and awesome area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Thank you very much Rowdene. I hope Bokkompie will see you again soon.

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
William A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William A
Saam met vriende

Heerlike plekkie.

Warm bad was heerlik en baie spasie in sitkamer vir ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie William. Ek is so bly julle het die kolkol geniet. Kom kuier sommer gou weer by Bokkompie.
Groete
Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Hanlie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Gesin met klein kinders

Rustig en relaxing.

Dit was heerlik rustig en 'n lekker wegbreek. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Hi Hanlie, ek is baie bly julle het jul wegbreek geniet en lekker gekuier. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete
Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Bronwin O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwin O
Saam met vriende

Fantastic.

It was an pleasant experience for us the Kolkol was defs one of the best features.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Thank you very much Bronwin. I'm so glad you enjoyed the Kolkol. You are welcome to visit Bokkompie again at any time.

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Yvette E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette E
Gesin met klein kinders

Gerieflik, waarde vir geld, kindervriendelik.

Die huis was baie netjies en gerieflik. Dekor het ook reg binne ons kleur- en smaakgrense geval. Die huis het 'n slim en gemaklike vloerplan wat dit maklik maak vir almal om heeltyd saam te kuier. Dit is baie kindervriendelik en het selfs vir kindereetgerei voorsiening gemaak. Huis was toegerus met alles wat ons kon nodig kry. Rustige area, naby aan alles, en eienaar en toesighouer was net 'n whatsapp-boodskap ver!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Hi Yvette. Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier sommer gou weer by Bokkompie. Julle is enige tyd weer welkom! Groete Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Monique S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Gesin met klein kinders

Stunning house and location!

We had a wonderful stay, everything stated in the ad was provided and more. We will most definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Thank you so much for the wonderful feedback, this is truly appreciated. I'm glad you enjoyed your stay. You are more than welcome to visit Bokkompie again at any time.

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Chanelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle V
Saam met vriende

Rustig en soveel ruimte, was wonderlik.

Dit is regtig so 'n mooi woning en die spasie maak dit so lekker om te kan voel jy is op vakansie. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Ons sal definitief weer die plek gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Hi Chanelle. Dankie vir jou terugvoering. Julle is enige tyd welkom om weer by Bokkompie te kom kuier.
Groete Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Lito K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lito K
Gesin met tieners

Absolutely awesome!

Everything you can desire for a winter or summer getaway! The cottage was amazing, spacious, neat and elegant. The Kolkol hot tub was the cherry on top. Spent hours under the starry skies in the tub. Full package DStv. Value for your Rands. Highly recommended! One of the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Hi Lito, thank you so much for the wonderful feedback. I'm so glad you and your family enjoyed your stay and that you guys really enjoyed the Kolkol hot tub. You are more than welcome to visit Bokkompie again at any time. Regards, Mariana.

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Cheryl F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl F
Gesin met klein kinders

Great place to stay.

Great place to stay. Super modern and fully equipped. Quick walk to the beach. The host is lovely too. We'll definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Hi Cheryl. Thank you so much for the wonderful feedback. I'm glad you enjoyed your stay. You are more than welcome to visit Bokkompie again at any time! Regards Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Hannelie M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M
Gesin met tieners

Fantastiese huisie!

Bokkompie is ongelooflik pragtig binne gemeubileerd, met van die pragtigste meubels en binneshuise versiering, nuwe toestelle en hotel gehaltebeddegoed. Alles is nuut en pragtig binne, van die beste wat 'n mens kan kry! Definitief 1 van die beste verblyfplekke by Uilenkraal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond se terugvoer

Hi Hannelie
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier sommer gou weer by Bokkompie. Julle is enige tyd weer welkom !!
Groete
Mariana

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraanvoel-straat 677, Uilenkraalsmond-vakansieoord, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33716575af153807173936c1c1056cee602be5c13b42d4a518d1416fc718abc48b03583d1b897623f3d42c00331cc77eaf3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 24 5 1 5 677 Kraanvoel Street Uilenkraalsmond Holiday Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.602117866143 19.410602156761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem