Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkrans Private Nature Reserve

Wildsplaas
Woonstel
Vanaf R950
R950 R814
per eenheid
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid is oopplan en het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die slaaparea en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word op die eiendom toegelaat, maar gaste moet asb. vooraf reëlings in dié verband tref.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel
Vanaf R1 300
R1 300 R1 114
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid is oopplan en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die slaaparea en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word op die eiendom toegelaat, maar gaste moet asb. vooraf reëlings in dié verband tref.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1 & 2
Vanaf R1 400
R1 400 R1 200
per eenheid
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenhede het elk slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word op die eiendom toegelaat, maar gaste moet asb. vooraf reëlings in dié verband tref.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R814
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombosweg, Bokkrans, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d7c99bb58182cb4b92c41a28f8760f27a8fced4b9042bfbeca4ad6b3a2c0d8864d822f07fdabfcb1a48c172b91743c15914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R814 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 Blombos Road Bokkrans 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.298072734445 21.229554226131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem