LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bokmakierie Country Lodge | LekkeSlaap
+15

Bokmakierie Country Lodge

Naweekaanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Des 2019 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chevril-weg 30, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 R728 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bokmakierie Country Lodge is in 'n rustige omgewing op die randjie van Ladysmith geleë en het 'n uitsig oor die gholfbaan, ongerepte natuur en 'n groot verskeidenheid wild. Die Country Club Gholfbaan skep 'n salige atmosfeer en luisterryke uitsigte.

Elke kamer is puik ingerig en beskik oor 'n en suite-badkamer, luukse driekwartbeddens of dubbelbeddens (die "Executive" Kamer het 'n koninggrootte-bed), 'n yskassie, TV met DStv, koffiemaakgeriewe, haardroër en lugversorging.

Die lodge het 'n ruim eetkamer-area met 'n kaggel, TV met DStv, lugversorging en skuifdeure wat lei na die stoep-area en die groot swembad. 'n Heerlike, volledige Engelse ontbyt kan geniet word in die eetkamer of by die swembad-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar ('n sekuriteitswag beman snags die parkeerplek). Gaste kan lekker ontspan in die Turkse stoomkamer en hulself verlustig in die "jet pool", die jacuzzi en die swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Bokmakierie Country Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Chevril-weg 30, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bokmakierie Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 120
Vanaf R728
per nag (vir 2 persone)
was R1 120
Vanaf R728
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chevril-weg 30, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzMTFjMDU0LTQ1MTEtNDc4ZC1hNzM4LTkzNTE1NWJiM2RkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 120, nou Vanaf R728  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 30 Chevril Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -28.54379 29.76587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!