Bokmakierie Gastehuis Emalahleni
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2025 tot 19 Mei 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 400R1 190 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bokmakierie Gastehuis Emalahleni is 'n luukse gastehuis in Emalahleni, almal so bekend as Witbank. Die gastehuis is naby verskeie restaurante en winkelsentrums geleë. Gaste is verseker van 'n rustige, privaat, gerieflike en vriendelike verblyf.
Die gastehuis spog met 19 bekoorlike kamers, elkeen individueel gemeubileer met kraakvars wit linne en handgeselekteerde dekor. Al die kamers beskik oor 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.
Sekere kamers lei na patio's en gaste is welkom om die boma en braai-area te geniet.
'n Tuisgemaakte ontbyt word elke oggend in 'n elegant versierde eetkamer bedien. Middagetepakkies en aandete op versoek teen ekstra koste. Veilige parkeerplek van die straat af agter elektriese veiligheidshekke met 'n elektriese heining word voorsien, asook balke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Gaste dink Bokmakierie Gastehuis Emalahleni het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Del Judor Witbank Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang