Bokmakierie Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bokmakierie is 'n luukse gastehuis in Emalahleni wat ook as Witbank bekend staan. Die gastehuis is naby verskeie restaurante en 'n inkopiesentrum geleë. Gaste is verseker van rustige, private, gemaklike en vriendelike verblyf.

Die gastehuis het 10 bekoorlike kamers wat elk individueel gemeubileer is met skoon, wit linne en uitgesoekte dekor. Al die kamers het 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. van die kamers lei na patio's en gaste is welkom om die boma en braai-area te benut.

'n Tuisgemaakte ontbyt word elke oggend in 'n elegante eetkamer voorgesit. Middagetepakkies en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek van die straat af is agter elektriese omheining en 'n hek met 'n sekuriteitswag beskikbaar.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bokmakierie Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za