Bokmakierie Place
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokmakierie-keeromstraat, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 324R993 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bokmakierie Place is 'n pragtige gastehuis op die Koro Creek Gholflandgoed. Dié landgoed is in Modimolle, noord van Bela-Bela. Doendinge op die landgoed sluit gholf, voëlkyk, natuurwandels, fietsry, swem, perdry en spa-behandelings in.
Die gastehuis bied verblyf in geheel of in 6 aparte ruim slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.
Daar is 'n gemeenskaplike leefarea met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim patio het 'n gasbraai en daar is 'n swembad.
Die restaurant op die perseel bedien a la carte-etes elke dag van 07:00 af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bokmakierie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 6
Ligging
- Bokmakierie-keeromstraat, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Bokmakierie Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokmakierie-keeromstraat, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom