+45
Selfsorg in Klein Windhoek

Bokmakierie Villas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cecile B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige verblyf in 'n rustige omgewing. Baie dankie vir die spesiale moeite. Smaakvolle eenheid in 'n rustige omgewing. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons verblyf baie aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannes B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Heerlik! Regtig baie lekker gebly. Gashere was behulpsaam. Het ons verras met moerkoffie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank N
1 nag
5.0
Jan 2026

A great stay to start your Namibia adventure from Windhoek. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie V
1 nag
5.0
Des 2025

Ruim tweeslaapkamerwoonstel met pragtige dekor. Lieflike woonstel met pragtige dekor. Dankie vir die klein bederfies - sjokolade, beskuit, melk en swemhanddoeke. Vriendelike ontvangs. Veilige opset met selfs 'n sekuriteitswag in die aand. Pragtige tuin en skoon swembad. Lugversorging in hoofslaapkamer. Gemaklike bed en silwerskoon linne. Liggies in die aand skep 'n gesellige atmosfeer. Dankie, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Bokmakierie Villas
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Dankie ook vir die fantastiese gaste wat julle was en dat julle die villa so netjies agtergelaat het. Gaste soos julle is kosbaar vir ons!

Gert F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Home from home. They even spoiled us when we had our kids over for a braai. Spacious, clean and safe apartment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Te kort. Dirk en Mariette is amazing. Ons het niks kortgekom. Plek is netjies en bitter skoon en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

A piece of heaven in the middle of town. Heerlike verblyf en spasie. Jy kan gemaklik hier bly met 'n gesin van 4. Sal definitief gereeld gebruik maak van die akkommodasie! Baie vriendelike en liefdevolle atmosfeer! Regtig 'n stukkie goud in die middel van die besige dorp, sodra jy binne is, vergeet jy van die besige lewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle Cora N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Stylish, well-equipped stay, warm hospitality, secure location, great location. Stylish accommodation and friendly welcome by the host. Facilities are top notch. Very quiet location and provided everything needed for our stay. Super close to all major attractions in Windhoek. Extra security at night and security gates on entry door provided additional peace of mind. Cute dog, too! Will definitely consider them again when visiting Windhoek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Robert Mugabe Avenue, Luxury Hill, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67fa6684d05548860b7d7306deca89964679b4512996aec93756307c9cccf0222063bd114dd5af6a62c67d10396b7804057c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 26 Robert Mugabe Avenue Luxury Hill Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.578240541661 17.092178463935

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang