Boknes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boknes is in 'n stil area van Boknesstrand geleë. Dis stapafstand van die strand en winkeltjies af. Kenton-on-Sea is sowat 10 km van Boknes af.

Boknes is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis, ideaal vir 'n familie- of groep van 8. Daar is 2 Slaapkamers met 2 dubbelbeddens en 3 enkelbeddens. Daar is ook 1 volledige en 1 halwe badkamer. 'n Groot leefkamer en toegeruste kombuis met 'n binnebraai-area en 'n braaiplek op die balkon. Die huis beskik oor 'n satelietskottel.

Boknesstrand is die ideale bestemming vir gaste wat wil ontvlug van die rep en roer van die stad. Die ligging is gerieflik onder 150 km van Port Elizabeth en net 'n kort entjie se ry van Port Alfred, Alexandria, Cannon Rocks en Kenton-on-Sea af.

Slaapplek

'n Bespreking by Boknes sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boknes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false