LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boknes Cottage | LekkeSlaap
+7

Boknes Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaaihoekstraat 440, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boknes Cottage is in Boknesstrand in die Oos-Kaap, Suid-Afrika geleë. Boknes bied 'n skoon, stil strandarea met pragtige strande en see.

Dié enkelwoonstel het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea bied 'n dagbed vir kinders onder 4 jaar.

Daar is 'n binnehof met 'n Weber-braai, sowel as sitplek waar gaste lekker saam kan kos voorberei. Die tuin bied 'n pragtige uitsig oor die see.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.

Die perseel is binne maklike bereik van Cannon Rocks en 38 km vanaf Port Alfred. Dit is net 'n paar minute se ry na Kenton-on-Sea en Alexandria. Addo-olifantpark is 20 minute se ry weg vir 'n daguitstappie.

Slaapplek

’n Bespreking by Boknes Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kwaaihoekstraat 440, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaaihoekstraat 440, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA596ba451cc727d9ccdd76dfe01f1479f0534a66c16558aa9b1039d2e59dcd06b3ea47c91d55a26f7630fa3fa6aa02d76a671?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 440 Kwaaihoek Street Boknes Strand 6189 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.734048684834 26.576023516533
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!