Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bolivia Lodge

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Chrezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 37 resensies vir Bolivia Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Debbie C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Excellent as always!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolene B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B

Baie gerieflik.

Die eenheid was baie ruim en gerieflik, maar geensins die eenheid wat op die webtuiste aangedui word nie. Die foto's van die eenheid en die eenheid waarin ons gebly het, is totaal verskillend. Daar was koffiegeriewe, maar geen teelepel om mee koffie te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jill K
Gesin met tieners

Overnight stop, comfortable and clean.

This was an overnight stop on the way to Kruger Park. It is very close to the Mall of the North which was convenient for stocking up for the trip. It was what I expected, clean, comfortable beds with quality linen. I didn't use any guest facilities due to time constraints. The staff were professional. I had no contact apart from a quick check-in and check-out (and no need for contact is always a good thing).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize M

Our stay was good.

TV and WiFi not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Gesin met klein kinders

Besonderse verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en mooi skoon. Daar is alles in die kamer om jou verblyf te vergemaklik. Ek sal ten sterkte Bolivia vir enige iemand aanbeveel. Julle gaan ons beslis weer sien in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan S
Besigheidsreis

Voldoende.

Orait. Het gekies vir werk maar kon toe nie werk nie weens die swak/geen WiFi. Het dit probeer uitsorteer by ontvangs sonder om reg te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandla S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla S
Gesin met klein kinders

Splendid experience!

During our short visit to the Limpopo Province, Bolivia provided a perfect place to rest as a family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan Q - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pretty relaxing, comfortable bed, safe and secure.

Very convenient for traveller's, weddings, graduations, parties and to the Mall of the North.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Baie lekker.

Was net 'n problem met slaapplek, het dit uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenith L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Zenith L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het nie gekry waarvoor ek betaal het nie. Executive bespreek, maar dit was glad nie executive nie.

Ek het 2 kamers bespreek aanlyn, dit was bevestig, maar op aankoms, eerstens was Executive was beskikbaar, maar Luxury was nie, maar dit was bevestig. Die executive kamer het geen executive-geriewe nie. Toiletpapier te min, bed nie koningingrootte nie, geen DStv-kanale nie. Buitekant was die braai-area so vuil soos kan kom. Waarde vir my geld was dit glad nie. Hulle sien my nie gou wee, indien ooit weer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bolivia Lodge se terugvoer

Goeie middag Zenith,

Baie jammer oor die ongerief , kan jy miskien vir my meer besonderhede gee, wanneer het julle hier oorgeslaap?.
(naam en van). Ek sal so gou moontlik dit vir jou uitsorteer kontak my gerus indien daar enige iets anders is
Groete
Chrezanne

Bolivia Lodge
Toni N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni N
Besigheidsreis

Nice and cosy rooms.

Centrally located for the business man that travels.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike en gesellige kamers.

Sentraal geleë vir die sakereisiger.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en stil.

Netjiese blyplekke in 'n stil area en naby aan die mall. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location is perfect and quiet.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Ons het baie lekker gebly in Bolivia Lodge. Het eerste aand probleem met een van die beddens ervaar, Bolivia Lodge het sonder twyfel ons dadelik na 'n ander kamer geskyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bolivia Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Kontak ons gerus indien daar enigiets anders is.
Weereens baie dankie.
Groete
Chrezanne Dunkley

Bolivia Lodge
Cornel V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V
Gesin met klein kinders

Lekker.

Verblyf en staf was goed, maar die ontbyt was die swakste wat ek nog ooit gekry het in al my jare, dit was vreeslik teleurstellend, maar regtig hul kan baie verbeter met dit. Ek gee dit 'n 3 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kefiloe M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kefiloe M
Enkelreisiger

A wonderful place to be.

The place was simple to find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bolivia Lodge se terugvoer

Thank you so much for your review.

Bolivia Lodge
Jp D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met vriende

Dink hulle moet 5ster wees!

Baie lekker gebly, net 1 klein probleem gehad, dit was baie warm en die aircon het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Coenraad C
Enkelreisiger

Baie duurder as ander gastehuise in die area - en steeds lae kwaliteit.

In vergeleke met 'n gastehuis van R600 per nag en goeie kwaliteit, is hierdie nie goeie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Listy M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Listy M
Saam met vriende

My stay at Bolivia Lodge was fantastic.

We had a very wonderful stay with our friends. We wish we could have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthonie J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie J
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en veilig.

Baie dankie, baie gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan V
Enkelreisiger

Onpersoonlik en het meer verwag vir die geld wat ek betaal.

Ontbyt is nie ingesluit nie. Selfoon- en WiFi-opvangs is swak. Geen groen gras nie. Dit lyk soos 'n vakansieoord wat oorgegee is aan low-cost housing. Ek het ook onveilig gevoel met geen sigbare sekuriteit nie. Ek sal nie weer daar gaan slaap nie, want daar is baie ander plekke wat beter waarde vir geld bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam met geen probleme.

Ons het lekker oornag. Plek is skoon en netjies. Mense is hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bolivia Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Bolivia Lodge
Lebohang M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lebohang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bolivia Lodge was not what I expected to be ... I was very disappointed I don't think I will ever sleep there again.

I was really looking forward to my one night stay at Bolivia Lodge but the room that was given to me was not clean it seemed like they never got to clean it before we checked in. Bolivia staff, kindly check under the beds before other people check in. The shower's were not 100 percent hygienic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Besigheidsreis

Better experience than last time.

I can recommend Bolivia Lodge especially when there are no noisy groups. Just as an aside ─ the refund promised for the awful experience last time was never received, but this place is convenient or I would, on principle, never returned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinie B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tinie B
Besigheidsreis

Teleurgesteld.

Ek maak altyd gebruik van LekkeSlaap vir sake- en vakansiedoeleindes. Hierdie was die eerste teleurstelling. Netheid kan hier gerus aandag kry. Gasvryheid is nie soos ek aan gewoond is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M
Besigheidsreis

Intolerably noisy and distrupted stay - never again!

Drivers knocking on my door at night on numerous occasions trying to locate churchgoers. Pre-dawn screaming & shouting of prayers by an inconsiderate group of evangelical churchgoers - so loud not even house-keeping could get their attention by phone or knocking on the door. Considered calling the police! Be aware that this lodge is placed in the same road as the church and their participants have absolutely zero consideration for others. Best to check whether they have any of said parties at the lodge before booking or checking in! My previous stay was satisfactory but I doubt I would ever risk returning. The manager did offer to refund the cost of my room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibongile M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile M
Gesin met klein kinders

I would recommend it to others.

Thank you, we had a great time with family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Armand S
Saam met vriende

Geen yskas!

Bolivia Lodge is in 'n goeie gebied, maar op die advertensie word daar geadverteer dat daar in alle eenhede yskaste is wat daar nie is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard S
Gesin met tieners

Een van ons kamers het ERG na rook geruik.

Andersins was almal vriendelik. Ek was net nie so mal oor die skoonheid van die beddegoed nie - veral die komberse, maar dan is ek baie aanstellerig wat dit aanbetref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mo K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Hier is jou sleutel" met geen warm ontvangs nie.

Die geraas en luidrugtigheid van gaste wat neerkom op beleid van geraas op spesifieke tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed Genoeg

Ons was dikwels in die nag wakker a.g.v die buitelig wat deur die kamerdeur se geel glas geskyn het. Dalk kan hulle in die toekoms 'n gordyn voor dit hang. Die geel glas skep geen privaatheid nie en enige iemand kan van buite af in die kamer in kyk. Ons moes in die badkamer aangetrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenn G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Glenn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen yskas of parkeerplek nie.

Die Lodge is goed geleë naby die "Mall of the North". Sekuriteit word bevraagteken veral laat in die aande. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. 'n Klein yskas en 'n stort in plaas van 'n bad sal waardeer word. Mooi omgewing en onderhoud op geriewe geniet prioriteit. Baie besigheids-georiënteerd en word nie aanbeveel vir romantiese paartjies nie. Hul teikenmark is sakereisigers. Ons het 'n probleem gehad met die ander eenheid se lugversorging wat aan ons muur geheg was, en deur die nag het die dreuning steurend begin raak. Ons weet in elk geval nie hoekom die eenheid dwarsdeur die koue nag moes werk nie. Parkeerplek sou ook waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco S
Gesin met klein kinders

Netjiese goed toegeruste kamer.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons verblyf was puik - kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhenia G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhenia G
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Alles is baie mooi skoon en netjies. Die personeel moet egter net daarop let dat die kamers volledig is. Ons het vir vier mense bespreek en daar was net vir twee mense handdoeke, koffie en bekers en glase. Hoewel daar 'n restaurant adverteer word, moes ons die aand hoor dit is toe en maak net vir ontbyt oop. Gelukkig is die lodge naby winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R885
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R885
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R885
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 150 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 162, Tweefontein (R81), Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe96407b8aa97e0f778379d22e9bac557d59eb5a59ff03cc34c3731948a8954de5fc40a496f589d5af9c5dca86c3ba1ce521c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag (plek vir 2) 37 5 1 4 Plot 162 Tweefontein (R81) 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.879297924992 29.515466948651
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem