Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bolusii House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 84

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Bolusii House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marlon T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon T

Spectacular views for days! Prime location.

Amazing views, and a lovely location. Great setting to relax and unwind. Really lovely indoor-outdoor setup. Great for hanging out and enjoying good weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherene M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sherene M
Gesin met tieners

Absolutely beautiful, safe surroundings and activities for the young ones.

Definitely worth the value for money. Excellent breakaway for the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liandri F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandri F

Gerieflik.

Die huis is lekker uitgelê, die uitsig besonders dag en nag. Lekker vir 'n groep. Hul moet wel iets aan hul kombuis doen. Die toerusting in die kombuis is vreeslik swak. Dis of te min vir 'n groep of gebreek. Veral vir die aantal gaste wat die huis kan huisves. Die oond moet gediens word en daar is plek vir 'n groter yskas. Hul skoonmaakdienste kan ook doen met bietjie woema.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merchia D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merchia D
Saam met vriende

Asemrowende uitsig, rustige en stil area, goed toegerus.

Bolusii House sal ek beslis aanbeveel. Dit het die mooiste see-uitsig. Huis is ten volle toegerus en naby groot winkels en restaurante wat ideaal is vir wanneer jy nie voel om kos te maak nie. Kamers is pragtig, netjies en skoon. Baie dankie aan Bolusii House se vriendelike agente.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

The place is perfect to enjoy with family an friends.

Loved the the house, the place is very close to the beach and restaurants for enjoyment. The WiFi signal is good in all the rooms/area. Would definitely recommend it to friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles was perfek. Baie lekker plek en baie stil.

Mal oor die huis en dis baie naby aan die strand en restaurante om te geniet. Die WiFi-sein is goed in al die kamers. Sal dit beslis aanbeveel vir vriende.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bolusii House se terugvoer

Thank you for your lovely review. We are pleased you enjoyed the house and we hope to be welcoming you back to one of our properties again soon.
Best regards, Juanita and the team.

Bolusii House
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolusii-keeromstraat 4, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae4b158937335e8fde156f9704bae7f0d95e0a559e6179919dc60fd871feb72a9c9c7cbb9366a88c2e33ea4c83a5ec70fe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 4 Bolusii Close Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15947559469 18.878874866271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem