Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonaledi @ 52

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bonaledi @ 52
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerhard F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, veilige kamer.

Lekker ruim kamer, eetkamertafel met lessenaar as jy remote wil werk, veilige parkering met buite kragpunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachael V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachael V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker daar gebly, die kamer was baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V
Gesin met tieners

Enige tyd weer.

Ek sal dit beslis aanbeveel. Voel soos huis. Die eienaars is warm, hartlik en ongelooflik vriendelik. Kamers is baie skoon, netjies en gemaklik. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bonaledi @ 52 se terugvoer

Baie dankie Marna, dit was heerlik om julle by ons aan huis te hê. Dankie baie dat jy die eenheid so mooi skoon en netjies gelaat het. Waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien!

Bonaledi @ 52
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 52, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0be2a51127d614c3506857652223eba1cf01dee1727af2770cf6ee51884cb2a5b93af0512d95c28203f1d04dff7346ff9a8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 52 Republiek Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.154272037895 26.15668682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem