Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonamanzi Adventures

Selfsorg
Bonamanzi Adventures Camping
Vanaf
Vanaf R3 400
per eenheid
Beskrywing

Verblyf bestaan uit 'n groot kampplek wat slegs beskikbaar is aan 1 groep van 20 gaste. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, vrieskas, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste moet hul eie eetgerei en breekware saambring. Die ablusiesgeriewe het warmwaterstorte, wasbakke en toilette. Die lapa het braaigeriewe en is 'n sentrale plek waar gaste bymekaar kan kom en 'n maaltyd kan voorberei.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Kampeerbasis. Gaste moet asb. hulle eie kampeertoerustig saambring en eetgerei en breekware.

Huisreëls

Gaste moet hul eie eetgerei, breekware en handdoeke saambring.
Hout is op die perseel te koop.
Vriendelike troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Bote is te huur.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bonamanzi Adventures River Lodge
Vanaf
Vanaf R4 900
per eenheid
  • Plek vir 57 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hooflodge het 'n oopplan-leef- en kuier-area met 'n dek wat 'n uitsig oor die swembad en rivier het. Die swembad het nie 'n heining nie, maar 'n net is op versoek beskikbaar. Alle areas, asook die kombuis moet skoongemaak word voor gaste vertrek. Daar is 'n skoonmaakdiens beskikbaar indien vooraf gereël. Die ruim kombuis is toegerus met 'n gaskookplaat, oond, yskas, vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Skottelgoedseep en afdrooglappe word voorsien. Daar is ook 'n groot binne- en buitebraai. 'n Rooster word voorsien. Hout kan bestel word wanneer gaste bespreek. WiFi is beskikbaar. Die rustieke, tog gemaklike verblyf is ideaal vir diegene wat uit die stad wil ontsnap. Die boonste en onderste gedeelte van die lodge is verbind met 'n stel trappe wat vanaf die sondek lei. Die boonste verdieping het 3 en suite-dubbelkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Basiese beddegoed word vir die 3 slaapkamers voorsien. Die onderste verdieping het 'n gesinskamer en 2 slaapsale. Die gesinskamer het 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Die eerste slaapkamer het 7 tripel-stapelbeddens en die tweede slaapsaal het 8 tripel-stapelbeddens. Gaste moet asb. hul eie beddegoed bring vir die kamers op die onderste verdieping, asook vir die slaapsale. Gaste op die onderste verdieping gebruik aparte ablusiegeriewe. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 21 mense
7 xTripelstapelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 24 mense
8 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Gaste moet hul eie eetgerei, breekware en handdoeke saambring.
Hout is op die perseel te koop.
Vriendelike troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Bote is te huur.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 900
R4 900 R3 185
per nag (plek vir 20)
  • Kapasiteit: 77 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Erfdeel 24 van Moordkuilplaas 488, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAede6c618cd7c61c6e18a81d2d6a7a390ef46db710cb31359d28acbc77083d39aa68462fc3e075379b5912714749321f3bf50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 900 nouVanaf R3 185 per nag (plek vir 20) 6 5 1 5 R43 Portion 24 of Moordkuil Farm 488 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.73758 19.48668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem