Bonamanzi Game Reserve - Nyala Lodge
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushlands-weg, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 18)
Beskrywing
Nyala Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Bonamanzi Wildreservaat sowat 5 km vanaf Hluhluwe. Bonamanzi is 'n wildreservaat wat in privaat besit is. Dit 4000 hektaar groot en Hluhluwerivier is die oostelike grens van die reservaat.
Die huis het 9 slaapkamers met 2 enkelbeddens en lugversorging in elke. Daar is dus slaapplek vi 18 gaste. Die 3 buitekamer is en suite en die ander 6 binnekamers deel 2 stort en 2 toilette.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Gaste moet hul eie drinkwater saambring. Daar is ook 'n sit- en eetarea. Buite is 'n beskutte veranda met 'n groot etenstafel. Daar is 'n ingeboude braai-area voor die huis.
Nyala House is nie privaat nie, want daar is nog 'n lodge en 'n kampterrein nabygeleë. Gaste kan van die restaurant en geriewe by die hoof-ontvangsarea gebruik maak wat net 2,5 km weg is. Gaste kan hul eie waterbottels saambring wat teen geen ekstra koste by die kroeg volgemaak kan word.
Kamer-opset
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bushlands-weg, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bonamanzi Game Reserve - Nyala Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hluhluwe Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushlands-weg, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom