LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bondi Beach 13 | LekkeSlaap
+28

Bondi Beach 13

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 780 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Bondi Beach 13
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Huisreëls

Let asb. op dat partytjies, geraas, luidrugtige musiek en ekstra gaste nie toegelaat word nie.

- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef en is aan die agent betaalbaar.
- Let wel dat daar 'n opsionele skoonmaakdiens teen R180 per diens is.
- Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring (geen Explora-dekodeerders nie), asook hulle eie handdoeke.
- Rook is verbode in die eenheid.
- Gaste moet hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstoneweg 753, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA790c43f06a325d16482f2163eb2965da76b6341ecb43b66820038b3e931a3bf2675232863c4f0269b6c867c2fa577c120399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 753 Shepstone Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.794012832051 30.420375598304
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!