Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach 60

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R840 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat die beheerliggaam nie partytjies, geraas, harde musiek of oorbesetting toelaat nie.

- 'n Breekskadedeposito van R500 is betaalbaar aan die bestuursagent.
- Let asb. daarop dat 'n opsionele skoonmaakfooi van R180 per diens beskikbaar is.
- Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring (geen Explora-dekodeerders).
- Rook is verbode in die eenheid.
- Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstoneweg 753, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533cdd4c968dfcfda852f826430229c300988df67294e2757d2bd6e8d82f100aff619a00045a820e1d76a7585264be81c6d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 753 Shepstone Road Shelley Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.793577267189 30.420527636677