LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bondi Beach Unit C | LekkeSlaap
+14

Bondi Beach Unit C

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R685 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bondi Beach is die ideale eenheid teen die see en boonop spog dit met direkte toegang tot die strand. Die kompleks bied hope vermaak vir die jongspan en sluit 'n swembad, tennisbaan en klubhuis in. Dit is net 1 km van albei winkelsentrums af geleë.

Die woonstel is op die middelste verdieping en bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers met 2 badkamers. Daar is 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens in die woonstel. Die 1 badkamer het 'n bad en die ander 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n stoof, 'n oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolfoond. Wasgeriewe sluit 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-toegang, maar bring asseblief jou eie dekodeerder, slimkaart, afstandbeheer en kabels saam. Gemeenskaplike braaigeriewe is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bondi Beach Unit C sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Bondi Beach Unit C
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bondi Beach Unit C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1Mzk2OTg1LTI4M2ItNGU3Yy1iNWQ1LWMzYTY3NTYyZmFiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685  per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Warriors Lane Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.7938016624 30.419906079769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!