LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bondi Beach Unit C | LekkeSlaap
+14

Bondi Beach Unit C

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Bondi Beach Unit C
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lindie N - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie N
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Ons het die tyd baie geniet, die diens is uitstekend. Ons kon die walvisse sien van die balkon af en die kinders kon lekker speel by die speelplek wat voorsien is. Dankie vir die rustige atmosfeer en die netheid van die eenheid. Mag die Here julle seën.

Samantha S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Lovely accommodations, was pure bliss to just reset.

Best for rest! Great!

Louise J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Baie lekker gebly vir die derde opeenvolgende jaar.

Angelique P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique P
Gesin met klein kinders

Comfortable stay with beautiful views of the ocean and most practical with children.

We enjoyed our stay immensely. The practical accessibility to the private beach was the highlight of our stay for the whole family. This was almost always followed with a swim at the pool which the children absolutely loved and spent a lot of time at. We loved the apartment although found that the main bathroom was tiny. And we also would of loved accessibility to aircons which where available but not in use. But in saying that, we were notified of the aircons beforehand. Overall, a most enjoyable and practical stay and we definitely would love to go back again!

Marco G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco G
Gesin met klein kinders

Good.

See stars.

Lizel T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel T
Gesin met klein kinders

Lekker en gemaklik.

Die eenheid het lekker spasie met al die benodigdhede. Het net die daaglikse skoonmaakdienste gemis.

Marco G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco G
Gesin met klein kinders

Air-con in main bedroom does not work.

We were happy with our booking.

Bernadette V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V
Gesin met tieners

Fantasties!! Wens daar was meer as net 5 sterre!

Wat n worderlike eenheid! Die fotos kan nie die uitsig beskryf nie. Als was eksieperfeksie. Ons was spyt dat ons nie langer kon bly nie. Beslis waarde vir geld en meer!

Bondi Beach Unit C's terugvoer

Dear Bernadette,

Thank you for the awesome review, we hope to have you stay with us again soon.

Bondi Beach Unit C
Louise J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Gesin met klein kinders

Perfek.

Wonderlike verblyf sommer so amper op die strand.

Bondi Beach Unit C's terugvoer

Dear Louise,

Thank you for the wonderful review, we are glad that you and your family enjoyed the stay. We hope to see you again in the near future.

Bondi Beach Unit C
Juliana H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onvergeetlik!

Ons het ons tydjie hier baie geniet. Die uitsig is pragtig. Die eenheid was baie gerieflik veral met die wasmasjien in die eenheid. Die diens van Emmie was uitstekend. Ons sal enige tyd weer na die eenheid terug gaan.

Bondi Beach Unit C's terugvoer

Dear Juliana, thank you for your amazing review. We are glad to hear you enjoyed your stay, and we hope to have you stay with us again.

Bondi Beach Unit C
Andrew M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Andrew M
Gesin met klein kinders

Apartment 39C cleanliness needs attention.

The shower door was defective, the couches and the carpet were very dirty. Otherwise it is a beautiful apartment and the facilities at Bondi Beach are good.

Warren L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vreedsaam en 'n pragtige uitsig.

Het 'n goeie tyd gehad met met my gesin. Die area het ons veilig laat voel, geen geraas of besige snelweg naby nie, en die mense was baie vriendelik. Ek sal beslis weer gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Restful, peaceful and a great view.

Had a great time with family. The area made us feel safe, no noise or busy highway nearby and the people were very friendly. I will definitely return.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Winston S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful time and I will surely recommend it to friends and family.

There was a small problem during my stay in regards with the water problem. I do acknowledge it wasn't anyone's fault that there was a major pipe burst, my concern is just that the people in charge should communicate it to their guests as many of us are not from Durban. We had a water problem for two days. No one apologised or communicated it to us. It was very annoying. Apart from that I really enjoyed my stay.

Lucinda C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda C

Fantastic sea view and very secure.

We thoroughly enjoyed the braai/pool area. The security service at the gate was excellent. Unit was everything to our expectations.

Bondi Beach Unit C's terugvoer

Thank you for your review, we are glad to hear that you enjoyed your stay.

Bondi Beach Unit C
Carina D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Gesin met tieners

Great place for a holiday.

Unfortunately we only stayed for 2 nights but it would have been great if we had more time. Beautiful view with the sound of the waves being a bonus. The place is nice and clean and just few meters from the beach. Its an amazing place for a nice and relaxing holiday. I would recommend it to anyone and we will most definitely make use of this accommodation in the future again.

Bondi Beach Unit C's terugvoer

Dear Carina, Thank you for your review, we hope to see you again in the near future.

Bondi Beach Unit C
Alan B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan B
Saam met vriende

Great place for beach stay.

Staff were friendly. 24 hour access controlled gate, security guard vigilant. Right on the beach, private access to the beach via a walkway. My stay was excellent, unit quite big. Would have been nice if air-con worked.

Bondi Beach Unit C's terugvoer

Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay, and we will pass the feedback on.

Bondi Beach Unit C
Melissa G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa G
Saam met vriende

Oord is baie skoon en wagte is baie vriendelik en behulpsaam.

Skottelbraai het geen gas ingehad. Wasbak in die tweede badkamer se water agter uit. Stofsuier werk nie. Inventaris is glad nie op datum en reg nie. Haal eerder goed uit eenheid uit as dit nie werk nie.

Bondi Beach Unit C's terugvoer

Thank you for your review and the feedback, it is appreciated.

Bondi Beach Unit C
Valerie N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie N
Gesin met tieners

Bondi Beach is very beautiful and peaceful place, we enjoyed the stay especially the beach.

It was the first time for my family to stay at a self-catering accommodation. We stay in hotels for holidays. I loved that my children could sleep in, I didn't have to wake them up to go to breakfast. What I didn't like is that we did do inventory check only to find that a number of some glasses and teaspoon is not as listed.

Ezabel D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ezabel D
Gesin met tieners

Baie lekker en mooi skoon.

Waarde vir geld. Sentraal geleë en goeie veiligheid. Netjiese en skoon geriewe en vriendelike personeel.

Bondi Beach Unit C's terugvoer

Dear Ezabel. Thank you for your review. We are glad to hear you enjoyed your stay with us.

Bondi Beach Unit C
Deona J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deona J
Gesin met tieners

Ontspannend en gemaklik by die see.

Naby geleë aan die see, uitkyk van die hoofslaapkamer en slaapkamer op die see. Hoor die see as jy opstaan en as jy gaan slaap. Die huisie is ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Die oord het 'n braaiplek asook 'n gemeenskaplike swembad. Veiligheid is 'n bonus.

Bondi Beach Unit C's terugvoer

Dear Deona,

Thank you for your review. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again soon.

Bondi Beach Unit C
Neal F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neal F
Saam met vriende

Nice place but too busy during peak season.

Place is in a nice location. The overall unit is in good condition. Could do with airconditioning though.

Bondi Beach Unit C's terugvoer

Dear Neal. Thank you for your review, we are glad to hear you enjoyed your stay, and we will put your suggestion forward to the owner of the property.

Bondi Beach Unit C
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1Mzk2OTg1LTI4M2ItNGU3Yy1iNWQ1LWMzYTY3NTYyZmFiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685  per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Warriors Lane Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.7938016624 30.419906079769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!