Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boneyard

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 113, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boneyard is 'n netjiese selfsorgwoonstel wat ideaal in die hartjie van Jeffreysbaai geleë is. Dit is stapafstand vanaf die strand, bekende branderplankryplekke, asook verskeie winkels en restaurante.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie woonstel is ideaal vir gesinne, paartjies, of sakereisigers wat op soek is na iets wat naby byna alles is. Een veilige kelderparkeerplek is beskikbaar wat via 'n afstandbeheerde hek bereik word en die woonstelblok het 'n hysbak en trappe

Slaapplek

’n Bespreking by Boneyard sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Boneyard
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Lizel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 11

Maande gelys 9

Ligging

  • Da Gama-weg 113, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Boneyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 113, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c5d6a3445a8fb38e385303eafa24c34163070f94096f42876d2ed95762c7f9a827b669084ab709fa97988eaf842a8924256?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 113 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038088950343 24.929603934288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem