Bonito's Waterfall Ridge
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Elias Road, Waterfall Ridge Complex, Midrand, 1686, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Bonito se Waterfall Ridge is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige landgoed, Waterfall Ridge, in Vorna Valley, Midrand. Dit is ideaal vir vriende, familie en sakereisigers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede slaapkamer gebruik maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n oulike balkon en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 21 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Elias Road, Waterfall Ridge Complex, Midrand, 1686, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Elias Road, Waterfall Ridge Complex, Midrand, 1686, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang