Bonne Heure- Good Time
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Verdun Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bonne Heure - Good Time bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Franschhoek, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en tesame met gratis WiFi-geriewe, insluitend 'n kaggel vir kouer nagte.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en bykomende sitplek buite met asemrowende berguitsigte, ideaal vir skemerkelkies. Die eiendom spog met 'n buitestort, perfek vir die somer nadat jy die roetes verken het.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Verdun Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Verdun Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang