Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonne Sante

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat, Langezandt, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bonne Sante is 'n kontemporêre selfsorghuis in die prentjiemooi Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai, net 200 m van Struisbaai se gewilde strande af.

Verblyf is in 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis beskikbaar. Die hoofhuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is addisionele slaapplek vir 4 kinders op 'n slaapbank en 'n matras.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Die huis het ook 'n addisionele solderkamer wat 'n TV met DStv en onbeperkte WiFi het. Die kothuis is bo die motorhuis geleë en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eiendom spog met 'n buitebraai-area en buitemeubels en die binnehof het 'n lekker swembad, sowel as 'n buitestort. Die motorhuis kan via die binnehof bereik word en bied parkeerplek aan 1 voertuig. Daar is ook 'n wasmasjien in die motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Bonne Sante sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 2 Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 4 mense
1 xKindermatras vir 2
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Bonne Sante
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 1

Ligging

  • Clionellastraat, Langezandt, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bonne Sante het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat, Langezandt, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA161226a27732441b03314658230d88c24100c2901b9564d5e09cd7cf324a93c56951ebb47ade4f8dd1d40443e638a1e04f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 26 5 1 5 Clionella Street Langezandt 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790041438987 20.045086787951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem