LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28
Gastehuis in Ladysmith

Bonnie Highlands



  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Tozer Street, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Bonnie Highlands bied verblyf in ingerigte kamers in Ladysmith, en spog met tuine waar gaste kan ontspan. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Ladysmith is ook die tuisdorp van die bekroonde Ladysmith Black Mambazo en is bekend vir sy verskeie geskiedkundige monumente.

Verblyf word in 6 slaapkamers gebied. Die slaapkamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort of bad, of beide. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Daar is ook 'n gemeenskaplike eetarea, leefarea en 'n swembad wat gaste tydens hul verblyf kan benut. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n 18 putjie-gholfbaan en die Anglo Boereoorlog-terreine is naby die gastehuis geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Afrikaans
Engels

Kamers

Standaard 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R798
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standaard Dubbelkamer met 'n en suite
Vanaf
Vanaf R798
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie standaardkamer is stylvol ingerig en het 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe Suite
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 2 gemaklike stoel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Ruth B
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, beautiful and relaxed. We had a lovely stay in the beautiful Bonnie Highlands home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Nicolette M
5.0
Privaat. Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Veilig. Gemaklik. Privaat.
Jun 2026
Marinda H
Saam met vriende
5.0
Host is a blessing. You will have to go far to get a more considerate, helpful, supportive and patient host. The breakdown truck arrive...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Sanele M
5.0
It offered refuge in a place I didn't know and didn't know where to lay my head. Excellent assistant that welcomed me, well-mannered yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Liana B
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. Very nice, professional and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Ruth B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Peaceful, beautiful and relaxed. We had a lovely stay in the beautiful Bonnie Highlands home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette M
1 nag
5.0
Jun 2026

Privaat. Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Veilig. Gemaklik. Privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Host is a blessing. You will have to go far to get a more considerate, helpful, supportive and patient host. The breakdown truck arrived about 23:00 and left half an hour after midnight, and he was constantly supporting through WhatsApp and in person; even offering to take me to the mechanics the next day. Thank you so much for your love, help and kindness during very difficult times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanele M
1 nag
5.0
Feb 2026

It offered refuge in a place I didn't know and didn't know where to lay my head. Excellent assistant that welcomed me, well-mannered young gentleman. Wonderful host, who arranged transportation for me when I did have the means. The call just after confirmation for booking saved me a lot of confusion. Great customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Wonderful. Very nice, professional and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Sal weer daar oorslaap. Het gekry wat ons gevra het en is tevrede. Het net oornag verblyf gesoek. Heerlik geslaap en 'n warm stort gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Jul 2026

Moes 'n geliefde totsiens sê en die eienaars het ons met respek en empatie ontvang. Awesome plekkie vir 'n aand. Niks meer nodig as dit nie. Netjiese plekkie met yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanine W
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Had what was needed for the brief stay. Service was great, was welcomed with a warm greeting from Riaz, extremely helpful and accommodating. Beautiful view from the patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louis Michel L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2026

Very friendly lady to receive us. Pity the owner was not home that day. Pleasant, fantastic view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tebogo M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2026

Quiet and friendly. Excellent service, friendly and accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Essop Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Bonnie Highlands het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Standaard 2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Standaard Dubbelkamer met 'n en suite
Slegs verblyf
Deluxe Suite
Slegs verblyf
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R798
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Tozer Street, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA037e56e6e2f261bb6cb32b66a11f73d70025095b5dd9d7d047141e3d2821ba32909ea28f6b7398c0288c2dffd8c7fa78763b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R798 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 10 Tozer Street Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.546581330336 29.788669374344