+17
Selfsorg in Umhlanga

Bonny's Place

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 66 Herrwood Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Bonnys' Place is geleë op Herrwood Drive in Umhlanga Rocks, ongeveer 1 km vanaf die strand. Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied moderne afwerkings en is geskik vir twee gaste.

Die eenheid beskik oor een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die woonstel sluit 'n volledig toegeruste kombuis met SMEG-toestelle, 'n gasstoof, 'n wasmasjien en tuimeldroër-kombinasie in, sowel as 'n sitkamer met 'n slim-TV en volledige DStv-pakket. Die eenheid is volledig lugversorg en het toegang tot WiFi.

Gaste het toegang tot 'n privaat patio met see-uitsigte. Veilige parkering op die perseel is direk buite die eenheid beskikbaar. Die woonstel is toegerus met sonkrag en 'n rugsteunwaterstelsel vir voortgesette gemak tydens beurtkrag of waterskeiding.

Plaaslike besienswaardighede binne 20 kilometer sluit in die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, Gateway Theatre of Shopping, en verskeie strande en restaurante in Umhlanga en omliggende gebiede.

Hierdie eenheid is streng selfsorg. Terwyl gratis skoonmaakdienste gedurende normale weeksdae verskaf word, kan naweek- en openbare vakansiedaedienste teen 'n bykomende koste bespreek word. Nietemin, daar is 'n verwagting dat hierdie eenheid in 'n redelike toestand gelaat sal word tydens en na u verblyf, anders kan addisionele skoonmaakkoste aangegaan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bonny Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 66 Herrwood Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

66 Herrwood Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA393c44bc3eb39d0866b944b82286d655103948c48ccc0ffee7c333b04173d15302a1fab098aff8a08b2793ac1cb1795c6368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 66 Herrwood Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.71296 31.0832479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang