LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bonsai | LekkeSlaap
+19

Bonsai

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Bonsai
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maxeen K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxeen K
Saam met vriende

Beautiful place, makes you feel at home and the owners are very friendly and super nice

Beautiful outlook. Stunning braai area. Very comfortable setting.

Manie D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi & Rustig

Die wegbreek was net wat ons nodig gehad het. As gevolg van die inperkings was daar nog baie plekke toe, maar Jeffreysbaai, Humansdorp, St Francis en Port Elizabeth is sommer om die draai en daar is nogsteeds baie om te sien en doen. Hulle diens is fantasies en hulle staan nie terug om met enigiets te help nie. Ons het ons paar dae lekker gerus, gebraai en die mooie natuur om ons geniet. Ek sal hulle aanbeveel vir enigiemand.

Wikus C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste mooiste huis op Hankey.

Lekker waaiers, keuse van 3 beddens, DStv, baie lekker geriewe. Gasvry, vriendelike en hulpvaardig.

Pieter P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Baie lekker gebly. Baie netjies en goeie ligging.

Alan P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan P
Gesin met tieners

An oasis, such a nice place and owners. We really enjoyed our stay! Lovely attention to detail.

We arrived late, so should have brought supplies with us as shops/restaurants were closed, but the accommodation had everything we would have needed. Fantastic!

Johan S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Uitstekend en netheid van hoë gehalte.

Bonsai was nie ons eerste keuse vir oornag in die Gamtoos Vallei nie, maar was ons verras!? Dit was by uitstek die beste en skoonste en goed versorgde gastehuis waarby ons nog oornag het. Beddens van hoë gehalte. Lekker braai en kuierstoep en netjiese goed versorgde tuin. Die gasheer en gasvrou baie behulpsaam. Die foto's op die webtuiste beskryf nie die plek soos wat mens dit eerstehands beleef nie - so ek kan regtig Bonsai vir enige gesin aanbeveel.

Yolanda V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Die plek is skoon, rustig en baie mooi ingerig.

Dit was fantasties, dit skep daai plaas-atmosfeer. Baie mooi, goeie ervaring sal enige tyd mense anbeveel om daar te gaan bly.

Marlisé T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlisé T
Gesin met tieners

Dit was rustig en gesellig.

Ons het aan die eienaar voorgestel om “awnings” by haar kuierarea aan te bring wat kuiergaste kan toemaak wanneer die wind waai.

Samantha V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Gesin met tieners

Stukkie juweel in 'n onverwagte plek.

Die eenheid was baie netjies en pragtig ingerig met alles waaraan ons kon dink om ons verblyf gerieflik te maak. Die tuin en bome het soveel rustigheid geskep en die perfekte stop as jy die dag in die Baviaanskloof wil deurbring, wat 'n stukkie paradys is op aarde.

Hedley T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedley T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and refreshing.

We were extremely comfortable. Very private. Hosts made us feel so welcome. A good spot to stay from which to explore the area.

Numandi S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Numandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons was mal oor die plek.

Burre B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burre B
Saam met vriende

Beste in Hankey. Skoonste in Hankey. Lekkerste in Hankey.

Ons was op 'n droogtehulpnaweek om fondse in te samel vir boere wat gebukkend gaan onder die droogte. Ons kon nie vir 'n beter plekkie vir rus gevra het nie.

Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hurst-straat 684, Hankey, 6350, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6CAf6Kuo64Uzt8b4XIbNFID4Bi1cAkrtcY3rFPeHxf65qDHHPl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 6 persone) 12 5 1 5 684 Hurst Street Hankey 6350 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.835114148112 24.882334023714
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!