Bonza Game Farm
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bonza Game Farm, Lime Acres, 8410, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bonza Game Farm is 'n lieflike plaas in Lime Acres, Noord-Kaap, en is ryk aan wildlewe en voëlspesies, wat gaste 'n outentieke boservaring bied. Strategies geplaasde watergate dwarsdeur die plaas skep uitstekende geleenthede vir wildkyk.
Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-chalets, elk met slaapplek vir 4 gaste. Die chalets bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke chalet het 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n sentraal geleë eetarea en maak verder oop na die sitkamer met gemaklike sitplek.
Feathers Secretary Bird Lodge, Olienhout Lapa en die Uitkykpunt is beskikbaar vir privaat funksies, wat die plaas 'n veelsydige plek maak. Jagpakkette is beskikbaar gedurende die winterjagseisoen, en die plaas is volledig toegerus met sy eie slaghuis en koue bergingsgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elrina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Bonza Game Farm, Lime Acres, 8410, Noord-Kaap
- Gaste dink Bonza Game Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bonza Game Farm, Lime Acres, 8410, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang