Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boom69

Bonsai
Vanaf R820
R820 R738
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Bonsai is Boom69 se knus romantiese eenheid met bekoorlike dekor, en 'n buite ontbyt kuierarea. Inverter bystand sisteem vir krag onderbrekings. Die eenheid het 'n dubbelbed, volledige toegeruste kombuis, en 'n opgeknapte badkamer met stort. Daar is ook 'n privaat buite-ontbytarea en ruim kuierarea met boma skottel en Braaigeriewe vir heerlike kuier by die vuur. Inverter bystand vir krag onderbrekings verseker dat u geensins deur beurtkrag beinvloed word nie. Lugversorging, Paneel verwarmers, 'n Platskerm-TV met Netflix, gratis Fibre / WiFi, luukse Egiptiese katoen linne en handdoeke sal vir seker dat hierdie 'n wegbreek is wat jy vir lank sal onthou. Veilige skadu-parkering by elke eenheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde musiek of luidsprekers word toegelaat nie.
Privaatheid van gaste moet respekteer word.
Slegs gaste wat bespreek het, mag oorslaap.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar, maar dit moet voor aankoms bespreeek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boabab
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Boabab is Boom69 se medium grootte eenheid. Boabab - "serenity, life, positivity, rest". Rolstoel-vriendelik en Inverter bystand vir krag onderbrekings. Met die ruim oopplan-uitleg, volledig toegeruste kombuis, ruim badkamer, en heerlike skadu kuierstoep met braaigeriewe, sal jy en jou gesin weer en weer hier wil kom wegbreek! 1 x Dubbelbed 1 x Driekwartbed Inverter bystand sisteem vir Krag onderbrekings, 'n Platskerm-TV met Netflix, Paneel verwarmers, asook gratis Fibre / WiFi. Veilige skadu parkering by elke eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde musiek of luidsprekers word toegelaat nie.
Privaatheid van gaste moet respekteer word.
Slegs gaste wat bespreek het, mag oorslaap.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar, maar dit moet voor aankoms bespreeek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buchu
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

BUCHU is die ruimste eenheid by Boom69, luuks en gerieflik. Inverter bystand sisteem vir krag onderbrekings, asook 'n Boma Braai area. Die eenheid spog met 'n ruim oopplan Sit- en Eetkamer met 'n lieflike Kaggel, 'n Platskerm-TV met Netflix, 'n volledig toegeruste Kombuis , twee Slaapkamers met Koningin grootte beddens, asook Badkamer met stort. Die Boma area en Braaigeriewe sorg vir ure lange gesinskuiers om die vuur. Inverter Bystand sisteem vereker dat beurtkrag geen invloed het nie. Egieptiese Katoen luukse Linne Handdoeke word voorsien Gratis Fibre / Wifi Veilige skadu parkering by elke eenheid

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde musiek of luidsprekers word toegelaat nie.
Privaatheid van gaste moet respekteer word.
Slegs gaste wat bespreek het, mag oorslaap.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar, maar dit moet voor aankoms bespreeek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R820
R820 R738
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 69, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6a77ad4588192b26076c9f185620f05e819698d0c8577b56c29d5ecd75d0c693087672716a6628bcddd60f923d429fe167e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R738 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 69 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.896853558641 27.454138314142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem