LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boomhuis | LekkeSlaap
+6

Boomhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3948, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Boomhuis is in Marlothpark en bied selfsorgverblyf aan 4 mense.

Die verblyf is op die middelste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n oorhoofse stort. Die eenheid is nie met lugversorging beskikbaar nie, maar waaiers is beskikbaar. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Daar is 'n lieflike plonspoel onder die bome waar gaste kan afkoel.

Die eienaars maak gebruik van die boonste verdieping, maar gaste is welkom om van die stoele gebruik te maak en die uitsig oor die bosveld te geniet.

Besoekers aan Marlothpark kry die geleentheid om 'n wye verskeidenheid vrylopende natuurlewe te sien en kan voëlkyk, fietsry, stap en vierwielmotorfiets ry. Die stad bied ook 'n waterpark, putt-putt sowel as basiese geriewe soos 'n drankwinkel, 'n restaurant, 'n bakkery, 'n curio-winkel en 'n vulstasie.

Slaapplek

’n Bespreking by Boomhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erdvarkstraat 3948, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3948, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqscsXguJws8cNG8wB3skQjOQzOptvPVJvKue1zXU2W46eBINiZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 3948 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 10:00-19:00 16:00 -25.353952201243 31.799437631782
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!