Hartenbos Akkommodasie by Boomskraap | LekkeSlaap
+25

Boomskraap

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kango-laan 15, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Boomskraap is binne gemaklike stapafstand van die strand in Hartenbos en bied gerieflike verblyf vir 6 mense in 'n gemeubileerde huis.

Dié huis het 3 slaapkamers, 'n aparte toilet, en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die 2 ander kamers met 2 enkelbeddens. Daar is 'n wasmasjien in die badkamer en daar is ook 'n buitestort beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en vrieskaste, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of in die sitkamer voor die TV ontspan. DStv is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Boomskraap bied 'n ingeboude braai-area op die stoep. Parkeerplek is in die toesluitmotorhuis en op die geplaveide parkeerplek langs die huis beskikbaar.

Boomskraap is naby 'n winkelsentrum, en die dorp met talle doendinge en besienswaardighede soos die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek, en die Hartenbos-waterpark. Mosselbaai is net 14 km ver en bied ook baie doendinge en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Boomskraap sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Boomskraap
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kango-laan 15, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boomskraap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kango-laan 15, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhYWQyNWQ3LTAxZWUtNGJlNy04ZjZmLTFlZTFkZGRiNzZkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 15 Kango Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-10:00 10:00 -34.12523679632 22.117846906746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za