Boomskraap
7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 7 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 Saint Andrews, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Boomskraap bied selfsorgverblyf in die pragtige Nature's Valley. Die verblyf is naby die strandmeer en die oseaan, wat dit ideaal maak vir gaste wat wil wegbreek van die stad se gejaag.
Die eenheid is geskik vir 5 gaste en het 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, asook 'n aparte toilet. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed, enkelbed en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n platskerm-TV. Die slaapkamers lei na die leefarea.
Die kombuis het 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel en daar is banke voor die platskerm-TV. Daar is ook 'n kaggel. WiFi en DStv is op versoek beskikbaar.
Gaste het toegang tot die buitebraai-area en kan ook op die nabye strand gaan stap of die winkels en restaurante in die omgewing besoek.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 53 Saint Andrews, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
53 Saint Andrews, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang