Hopefield Akkommodasie by Boorwater Rondawel | LekkeSlaap
+16

Boorwater Rondawel

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Boorwaterplaas, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boorwater Rondawel skuil op 'n rustige plaas aan die buitewyke van Hopefield, 'n ouwêreldse dorpie aan die Weskus. Dié plaas spog met 'n verskeidenheid fynbos, heldergeel kanolavelde en lieflike graanvelde wat deur die jaar van kleur verander.

Die smaakvol versierde grasdak-kothuis beskik oor 'n slaapkamer en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die solder het 2 enkelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf en basiese toebehore. Die leefarea het 'n gemaklike bank.

Doendinge in die area sluit die verkenning van argeologiese terrein of museums, bergfietsry, voetslaan of kajakvaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by Boorwater Rondawel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Boorwater Rondawel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R45, Boorwaterplaas, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boorwater Rondawel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Boorwaterplaas, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARNzgL49WeiTcJECGktALmcYAbPEIXjM5zo9calPZDZwukOaHkm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R45 Boorwater Farm 7355 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.086404512549 18.43107494899
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za