Booth Suite Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9305 Bessemerstraat, Mafikeng Industrial, Mafikeng, 2745, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Booth Suite Hotel bied verblyf in 'n hotelstyl-gastehuis in Mafikeng. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.
Gaste het 'n keuse tussen 24 Executive Suites en 2 Deluxe Suites, elk met hul eie privaat ingang en privaat badkamer. Daarbenewens beskik die eenhede oor 'n gemaklike bed, kwaliteit linne en handdoeke, ekstra sitplek, 'n TV en lugversorging. Elke suite het 'n kombuisie wat deeglik toegerus is met alle noodsaaklike selfsorgtoestelle en -gereedskap, wat 'n gemaklike en gerieflike verblyf verseker. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n koffiewinkel op die perseel, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n ruim buite-area. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Mafikeng Wildreservaat is ongeveer 9.5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9305 Bessemerstraat, Mafikeng Industrial, Mafikeng, 2745, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9305 Bessemerstraat, Mafikeng Industrial, Mafikeng, 2745, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang