Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bordeaux Close

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Nuutgevonden Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Bordeaux Close bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-meenthuis op die Nuutgevonden Landgoed in die buitewyke van Stellenbosch. Die dubbelverdieping-meenthuis bied uitsigte oor die wingerde aan die anderkant van die pad en daar is lieflike wynplase in die omgewing.

Hier is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 1 slaapkamer met 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n etenstafel.

Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Hier is ook braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek.

Die landgoed is 4 km buite Stellenbosch op die R304-snelweg in die rigting van Bottelary-weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Bordeaux Close sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Bordeaux Close
Netheid
3.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R304, Nuutgevonden Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bordeaux Close het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Nuutgevonden Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4acd2517c7f8dbdaaa2aab5aeeef0239a65d643a556adaf9493bd59e773c629d722dcd6c76a967ab558c68d900d995a0cd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 R304 Nuutgevonden Estate 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.902177797731 18.841679709232