LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bordeaux Haven | LekkeSlaap
+16

Bordeaux Haven

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Bordeaux Haven
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Molene S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

.Perfekte ligging vir die Vaal Marathon.

Sien sterre.

James R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
James R
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster-gasvryheid, puik diens, aangename personnel.

Pragtigste tuine, gasvryheid puik, kamer nie op 4 ster-standaard nie, badkamer vuil, linne, gordyne en kamermatjies gehawend.

Theo S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met vriende

Die beste kliëntediens ooit!

Hierdie mense weet hoe om na gaste te kyk - wil jy braai is daar hout, wil jy ietsie drink is daar ys - definitief my beste diens ooit en ek bly gereeld in gastehuise.

Motlatsi R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Motlatsi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was well organised.

Received a warm welcome and the place was in excellent condition, was neat and clean. It was worth it.

Werner H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Goeie diens, lekker ontbyt. Netjiese kamers. Baie dankie.

Elizna H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Skoon, netjiese plek. Goeie, vriendelike diens en baie lekker ontbyt.

Riana L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly people in a safe environment.

The people are very friendly and helpful. The room was spacious and clean. The breakfast was great! Thanks guys!

Steve R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve R
Saam met vriende

A very enjoyable stay.

Staff went out of their way to ensure we had everything we wanted. Communication before our stay was excellent!. Our rooms were very clean, comfortable and well appointed. We will definitely be back!

Hester L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L
Enkelreisiger

Puik.

Baie goed versorg en verblyf was puik gewees!

Rykie B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rykie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is oud in dit is tyd om the verf.

Administrasie was deurmekaar en kon nie ons deposito opspoor nie. Ons was reeds 2 ure daar, toe bel hulle my om te hoor wanneer ons arriveer. Die kamer was netjies, maar nie gestofsuig nie. Een bedliggie se prop was net onder die bed ingegooi, sonder 'n elektriese punt naby, dus net dekoratief? Die stort het swart fungi tussen die teëls. Die prys regverdig nie die toestand van die gastehuis nie. 'n Groot opknap word voorgestel.

Bordeaux Haven's terugvoer

Goeie dag Heinrich,

Baie dankie vir die terugvoer. Graag wil ek eerstens om verskoning vra vir enige ongerief veroorsaak gedurende u verblyf. Ons is wel baie dankbaar vir die terugvoer wat ons van u ontvang het. Hierdeur kan ons ‘n strenger kontrole oor ons personeel handhaaf en dus verseker dat gaste se verblyf te alle tye prioriteit geniet. Om enige verskonings nou te bied, gaan nie die saak verander nie. Ons het wel deeglik die personeel onder hande gehad en verseker u dat sulke onprofessionele diens nie toegelaat word of weer sal gebeur nie.

Dit was vir ons ‘n voorreg om u hier te ontvang. Ons sal graag wil hê dat u ook, soos vele ander gaste, eerder hier weggaan as ‘n vriend wat ons gasvryheid ondervind en geniet het.

Wens u ‘n geseënde dag toe.

Vriendelike groete
Bestuur – Bordeaux Haven Gastehuis

Bordeaux Haven
Lorraine P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P
Enkelreisiger

Aangenaam.

Kamer voldoen aan al die vereistes, personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Linda D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie aangenaam, en ontbyt was heerlik.

Baie netjies, gasvry ontvang. Kamer pragtig, en ontbyt was heerlik.

Helize H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike plek, die gasvryheid was uit die boonste rakke en alles is so pragtig.

Dit was 'n ongelooflike ondervinding.

Alta H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta H
Saam met vriende

Ons het die verblyf baie geniet.

Was tevrede met alles, behalwe die swembad. Dit was baie warm, wat een van my hoofredes is hoekom ek Bordeaux Haven gekies het. Ek en my twee volwasse seuns het saam gekuier die naweek, en sou graag ook wou swem. Die swembad was net te vuil, en lyk glad nie soos die foto op die advertensie nie. Christine was baie gaaf en die ontbyt was heerlik.

Sandra S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra S
Saam met vriende

Stowwerige verblyf.

Die kamers se matte kort 'n goeie was. Die blindings en gordyne is so vol stof dat mens verstik as jy dit probeer oopmaak. Geen warm water - koue storte. Vorige gaste het ook daaroor gekla en daar is steeds niks aan gedoen. Ons is ook nie daaroor ingelig nie! Die ontbyt was goed en die personeel baie vriendelik.

Karlin G - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker gebly rustig met pragtige tuin.

Millicent B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker.

Die verblyf was baie lekker. Mooi skoon kamers. Alles wat ons nodig het is daar. Die kos is ook baie lekker. Ons sal altyd weer daar bespreek. Dit was baie lekker om daar oor te slaap.

Ginny L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ginny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. Warm atmosphere.

I would highly recommend Bordeaux Haven. Lovely accommodation. Friendly, helpful staff. They care about their guests' comfort.

Anton B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit aanbeveel.

Heerlike verblyf, vriendelike diens en lekker ontbyt.

Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Orwell Rylaan, , Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2NTEzZDEwLWE0YzMtNDFiMC05MjI5LWUxYmJlMTBkODdmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 11 Orwell Drive Three Rivers 1939 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.660355517785 27.965183258057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!