LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Border Hotel | LekkeSlaap
+116

Border Hotel

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Border Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andries K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ongelooflike lekker plek.

Die diens was uit die boonste rakke. Vandat ons daar aangekom het was almal vriendelik en behulpsaam. Die kos was ongelooflik lekker gewees en so 'n groot menu om van te kies. Die kamer was seker een van die mooiste wat ek nog gesien het. Ons het die kort kuier baie geniet.

Johan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarlike juweel in onverwagte ligging.

Mens verwag om op Ou Kersdag te sukkel met verblyf, maar hier was ons stoutste verwagtinge oortref. Van die aankoms, deur die middag, aandete, ontbyt en vertrek voel jy bederf en welkom. Selfs al was ons die enigste twee mense in die hotel na aandete, en die enigste twee vir ontbyt op Kersdag, was geen moeite te veel vir die mense. Die hotel sal ons verblyf wees vir die volgende besoek aan die area.

Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N18 Warrenton-hoofweg, Jan Kempdorp, 8601, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWeqhSro3c9g7FTPrlgKYcoPiesqCEOGAu0iLT8SJyC1NJCCscE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 N18 Warrenton Highway Jan Kempdorp 8601 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.929114 24.826938
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!