Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bos Hotel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bos Hotel is in die Utopia Natuurreservaat naby Buffelspoort geleë en het slaapplek vir 6 gaste.

Dié chalet is in 'n oord geleë wat nie van Eskom-elektrisiteit gebruik maak nie. Die chalet maak van gas-toebehore en sonkrag gebruik. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 1 dubbelbed en 2 driekwartbeddens. Een van die badkamers het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 'n gas-geyser.

Die kombuis is met 'n gasstoof, gasyskas, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan in die sitkamer ontspan en die leefarea lei na 'n stoep.

Die oord bied 'n speelpark, tennisbane, swembaddens, 'n putt-putt-baan, voetslaanroetes, ’n winkel en 'n restaurant.

Let wel dat die eenheid in 'n Natuurreservaat is en dat geen geraas of beskadiging van die natuur toegelaat word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Bos Hotel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 37 resensies vir Bos Hotel
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes
  • Gaste dink Bos Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e8b8be682a52b71bcc3c407dab94fc39ff326187bd69224c5ed2b2374270ce0d38136d0c66b998fe36a1ba377206a354705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 6) 37 5 1 4 Off Buffelspoort Road Utopia Nature Estate 21 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.816327876606 27.475696270488