Stilbaai-Wes Akkommodasie by Bosbokduin Cottages - Beach House | LekkeSlaap
+16

Bosbokduin Cottages - Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvywerstraat, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Bosbokduin Cottages - Beach House is in die Bosbokduin Natuurreservaat geleë, net 2 km buite Stilbaai op die Jongensfonteinpad. Dit is 'n heerlike stil en rustig plekkie aangesien dit buite die dorp is. Die huis bied 2 eenhede wat slegs saam verhuur word om 'n mate van privaatheid te bied.

Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bied 2 dubbelkamers met en suite-badkamers.

Die kombuise is elk toegerus met 'n stoof, yskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. Die leefarea is gerieflik met 'n TV en DStv en daar is ook binne- en buite-braaigeriewe beskikbaar.

Die strand is slegs 500 m ver en visvang is gewild en volop. Daar is lekker staproetes van 3 tot 8 km in die omgewing beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Visvywerstraat, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvywerstraat, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjMTU1MDkzLTE5ODItNDkzMy04YTlhLWM5MzM3ODFmZjkwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 4 persone) Visvywer Street Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.398608491398 21.411507278681
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za