Bosch Luys Kloof Private Nature Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Chalet met slaapplek vir 2
Etes ingesluit
Chalet met slaapplek vir 4
Etes ingesluit
Gastehuis
Etes ingesluit
Belasting en Ekstras
Kinders 13 en ouer betaal die volle tarief.
Kinders tussen 4 en 12 betaal halfprys vir verblyf en etes.
Kinders jonger as 4 betaal R150 per dag indien hulle 'n kamer met hul ouers deel. Vir 'n tweede kamer is die tarief R250 per dag.

Ekstra ritte/staptoere kan bespreek word (minimum getalle geld).
'n Begeleide ry- of staptoer van 2½ uur is beskikbaar teen R380 per persoon.
Die tariewe vir die 4x4-ritte is R250 per voertuig indien jou eie voertuig gebruik word.
Vir dagbesoekers is dit R300 per voertuig.
Indien die reservaat se wildbewaarders en gidse gebruik word is dit R400 per persoon (minimum getalle geld). Doen asb. voor die tyd navraag vir beskikbare pakkette.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Bosch Luys Kloof Private Nature Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za