Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Eenheid 1
- Selfsorg.
- Eenheid 2
- Selfsorg.
- Eenheid 3
- Selfsorg.
- Eenheid 4
- Selfsorg.
- Hele lodge (al 4 eenhede)
- Selfsorg.
Huisreëls
- Boschfontein Mountain Lodge maak van sonkrag gebruik en elektriese haardroërs, haartange, broodroosters en ketels word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Die lodge het 2 kragpunte, een in die kombuis en die ander in die buitenste kroegarea.
- Dele van die eenhede word via trappe bereik en is nie geskik vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie aangesien dit baie steil is.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R26, Boschfontein Farm, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 162 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang