Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschfontein Guest Farm

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Boschfontein Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theo O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo O
Saam met vriende

Oorgebly vir die naweek tydens die Marakele-wedloop.

Heerlike, landelike bosverblyf in 'n pragtige omgewing. Louis en Charmain was baie gemaklik, hulpvaardig en gasvry. Hulle het ons ook gehelp met my voertuig toe die battery onklaar geraak het. Dis egter nie geskik vir mense wat op soek is na luukse verblyf nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Saam met vriende

Dit het alles gebied wat ons gesoek het!

Ons het 'n rustige plek gesoek naby Marakele en hierdie was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D
Besigheidsreis

Dit was 'n goeie wegbreek van alles af.

Mens moet net onthou dat daar nie krag is nie, maar die res is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Enkelreisiger

Stilte en uitsig.

Het in die kleiner chalet gebly. Basies maar voldoende. Yskassie bietjie klein. Heerlike buitestort. Ongelooflike uitsig op Kransberge. Goed vir stap en bergfiets ry. Groter chalet sal ook baie goeie akkommodasie bied. Baie stil. Sal weer daar kuier maar sal ekstra vuurmaakhout, wynglase en koeler met droë ys saamvat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma H
Saam met vriende

Beeldskoon in die hartjie van die bos.

Ons was ontvang met gasvryheid en vriendelikheid. Die plaas was maklik bekombaar. Die donkie het behoorlike warm water voorsien en als wat ons nodig gehad het was daar. Sal enigetyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker in die bosveld!

Ons het baie lekker gebly, maar gaste moet wel let dat daar geen krag is nie en dat die paaie nie geskik is vir luukse voertuie nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgen H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were like family members

Nice place in a fantastic landsccape!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshan N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roshan N
Saam met vriende

A great place to relax.

We had a great time. A great bush retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike uitsig.

Hoogs aan te beveel vir enige natuurliefhebbbers. Met die aankoms is die uitsig oor die berge die eerste ding wat jou tref, en dan kan jy maar die hele naweek vat om die stilte en rustigheid in te neem. Vat gerus ook tyd om 'n paar draaie in die veld te gaan stap en kyk veral uit vir al die spore van die diere wat digby die huise rondloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolph J - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolph J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi area met genoeg geleentheid om die natuur en die rustigheid daarvan te geniet.

Ons het die natuurskoon geniet. Shirley en haar familie het ons baie gou op ons gemak laat voel. Ons het egte plaas-gasvryheid ervaar. Dis aan te beveel as jy die inni-bos-ervaring wil ervaar en wil wegkom van al die stadsluukshede. Dankie aan die Botha-gesin vir 'n puik tyd daar by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie W - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Die gasvrou is ongelooflik vriendelik. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie P - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike stilte en die mooiste sterrehemel!

Dit was 'n wonderlike ervaring van die natuur en die omgewing was pragtig. Ons het verkwik teruggekom en gaan beslis weer vir 'n naweek wegbreek na Boschfontein!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Boschfontein, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023fe4b1f5c417846b092ce184ebc4f0c6437fbe2d03d19c42eb8eda30c1eaca066cbbf4521a0833e31c6d66b106e14fc15f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Farm Boschfontein Rooiberg Road 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.575733472193 27.569487760914
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem